Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ambience

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lookout-rylaan 228, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Ambience is 'n volledig gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorghuis wat luukse kuslewe op sy beste bied, geleë in die veilige Pinnacle Point Gholflandgoed op 'n krans wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Die landgoed is net buite die kusdorpie Mosselbaai, 400 km vanaf beide Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth), en ongeveer 30 minute se ry vanaf George Lughawe. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n restaurant, kroeg en sitkamer, en 'n spa en fiksheidsentrum.

The Ambience kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die huis het deurgaans lugversorging.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, ketel, koffiemasjien en oorgenoeg eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. Die groot sitkamer bied oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels, 'n swembad en see-uitsigte.

'n Toesluitmotorhuis vir 3 voertuie word voorsien, en daar is addisionele oop parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
2.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Magoshi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lookout-rylaan 228, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Ambience het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lookout-rylaan 228, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851102061e34c8d5dc3d4b48465c9eaf484b4bcfabcd73b01c201bf09dc6155a0caacdf500def44899bebc7c6ead7f6763ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 4 228 Lookout Drive Pinnacle Point Golf Estate, Pinnacle Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -34.199685304505 22.090106202719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang