The Anchorage 22
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg Wes 11, The Anchorage 22, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Anchorage 22 is 'n selfsorgeenheid in 'n luukse woonbuurt en dit is op die buitewyke van die Vaal Marina, 'n uur en 'n half se ry van Johannesburg af. Die landgoed is op die waterfront en het 'n ekskluwiewe 300 m strook privaat waterfront. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinsvakansies en byeenkomste, en vir groot of klein groepe.
Die huis is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met selere DStv-kanale teen die muur.
Die groot stoep het 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel vir vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ringweg Wes 11, The Anchorage 22, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringweg Wes 11, The Anchorage 22, Vaal Marina, 1945, Gauteng