Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Anchorage Krantzkloof

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R823 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Anchorage Krantzkloof is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal is om die voëllewe, sonsondergang of sonsopkoms te geniet.

Die gastehuis beskik oor 3 gastekamers, naamlik Wit, Goud en Rooi. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het 'n TV met Netflix. Ontbyt word elke oggend bedien wat muesli, jogurt, vrugtesap, gebak, spek, eiers, wors, roosterbrood, tee en koffie insluit. Daar is WiFi en veilige parkeerplek by die gastehuis.

The Anchorage is net 350 m van Kloof Gorge se uitkykpunt en net 4 km van die voorstad Kloof af waar daar winkels, kroeë en restaurante is. Die verblyf is ook 4 km weg vanaf Waterfall-voorstad, wat 'n plaaslike winkelsentrum het.

Daar is vriendelike troeteldiere wat op die perseel woon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir The Anchorage Krantzkloof
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joss Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Anchorage Krantzkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R823
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R823
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArUbsSIUiZBNDUMFM1GzupjtE7qmeBytaYEBqcYY3XfuX2W3fhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R823 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 7 Bridle Road Kloof 3624 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.772053250859 30.832587131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang