Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Anchorage Krantzkloof

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R823 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Anchorage Krantzkloof is in 'n bewarea geleë met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat, wat talle watervalle, roetes en piekniekplekke insluit. 'n Oorvloedige voëllewe kan vanaf die patio's en dek langs die swembad geniet word, of ontspan met 'n skemerkelkie en aanskou 'n manjifieke sonsopkoms of sonsondergang.

Gerieflike verblyf word in 3 gastekamers gebied, naamlik wit, goud en rooi. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer is ook toegerus met 'n TV met Netflix. Ontbyt word elke oggend aangebied, wat jou keuse van muesli, jogurt, vrugtesap, gebak, spek, eier, wors, roosterbrood en tee en koffie insluit. Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek.

The Anchorage is net 350 m vanaf die Kloof Gorge View Point geleë, en is 4 km vanaf die voorstad Kloof, met sy winkels, kroeë en restaurante. Ons is 4 km weg van Waterfall-voorstad, wat 'n plaaslike winkelsentrum het.

Ons het wel troeteldiere op die eiendom. Hulle is almal baie vriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eddie B
Saam met lewensmaat
5.0
+++AAA Skoon en netjies, sentraal geleë, rustige omgewing omring met natuurskoon. Gemaklike bed, lieflike badkamer, meer kan 'n reisiger nie vra nie.
Sep 2024
Johann H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bederf met 'n heerlike ontbyt op die stoep. Ons het baie lekker gebly vir twee nagte. Tydens bespreking kan miskien gemeld word dat daar nie me...
Sien meer
Sep 2024
Caitlin J
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Absolutely a beautiful stay. The owners are so welcoming and really go over and above.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elisbe N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and recommended. Excellent stay. The apartment is well designed and managed. Hygiene: Very clean and tidy with attention to d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Delyse P
5.0
Neat, friendly, amazing breakfast! Last minute booking and everything was fabulous! Best breakfast I have had in months!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joss Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Anchorage Krantzkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R823
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R823
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArUbsSIUiZBNDUMFM1GzupjtE7qmeBytaYEBqcYY3XfuX2W3fhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R823 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 7 Bridle Road Kloof 3624 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.772053250859 30.832587131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang