Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ancient Copper Shed

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Natanja Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Wegbreek saam met vriende en heerlik gekuier om die kagel. Weereens baie lekker gebly. Ons het hierdie keer vir plesier gegaan en vriende saam genooi en hulle was net so beïndruk as ons die eerste keer. Altyd lekker om daar in die stilte weg te kan breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly, eenheid was baie uniek. Die eenheid was baie uniek, skoon en ruim met alles wat nodig was. Ons het die rustigheid baie geniet. Die kaggel vir die koue aande was heerlik. Baie aandag en kunstigheid is aan die eenheid gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus en vrede! Soos altyd baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanja Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ek en my kollega het al 2 keer daar 'n "pitstop" gehad tussen afsprake. Soos elke besoek daar, was dit weereens baie lekker om van die stad se gejaag weg te kom en in 'n rustige en stille plekkie te kon rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elriët L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lieflike, pragtige plekkie! Ons het so lekker gebly, die plek is perfek vir 'n paartjie wat bietjie rustigheid soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanja Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Russtop tussen dorpe en afsprake. Dit is 'n pragtige plekkie wat net kalmte en rustigheid bied. Ek is mal oor al die oudhede, het my bietjie teruggevat na die goeie ou dae. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat weg wil kom van die stad se gejaag om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizé V
1 nag
4.8
Aug 2024

Salig, rustig, besonders. Adriaan was gasvry, die akkommodasie was uniek, en die natuur salig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Ongelooflik lekker. Ek en my vrou geniet dit verskriklik baie om weg te breek The Ancient Copper Shed toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Graham H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Stop over and rest during a medical trip. Rather quirky decor, tastefully done, comfortable bed, very relaxing and quiet. Maybe need to have a different plan for the water pump, seems a waste to have to run the generator to ensure guests get water. Gravity not a better option?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Nodige winter wegbreek. Heerlike wegbreekplek in die winter, met genoeg plekke om te sit in die son of te braai, te kuier of lekker vuur te maak buite of binne met 'n reusegroot kaggel. Naby aan die dorp en tog is daar die stilte en jy voel asof jy in die Bosveld is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Wilgeboom Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0sMBZSc6rMHXf0mkGbbz5qeMEgMbP4tg3XDClRYZ82B15Hfse8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Off the R53 Farm Wilgeboom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.752764427461 27.163566882973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang