Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ancient Copper Shed

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 127 resensies vir The Ancient Copper Shed
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natanja Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanja Z

Wegbreek saam met vriende en heerlik gekuier om die kagel.

Weereens baie lekker gebly. Ons het hierdie keer vir plesier gegaan en vriende saam genooi en hulle was net so beïndruk as ons die eerste keer. Altyd lekker om daar in die stilte weg te kan breek.

Anzel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Heerlik gebly, eenheid was baie uniek.

Die eenheid was baie uniek, skoon en ruim met alles wat nodig was. Ons het die rustigheid baie geniet. Die kaggel vir die koue aande was heerlik. Baie aandag en kunstigheid is aan die eenheid gegee.

Corna S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna S

Rus en vrede!

Soos altyd baie lekker.

Natanja Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanja Z

Ek en my kollega het al 2 keer daar 'n "pitstop" gehad tussen afsprake.

Soos elke besoek daar, was dit weereens baie lekker om van die stad se gejaag weg te kom en in 'n rustige en stille plekkie te kon rus.

Elriët L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriët L

Lieflike, pragtige plekkie!

Ons het so lekker gebly, die plek is perfek vir 'n paartjie wat bietjie rustigheid soek!

Natanja Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanja Z

Russtop tussen dorpe en afsprake.

Dit is 'n pragtige plekkie wat net kalmte en rustigheid bied. Ek is mal oor al die oudhede, het my bietjie teruggevat na die goeie ou dae. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat weg wil kom van die stad se gejaag om te ontspan.

Lizé V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizé V

Salig, rustig, besonders.

Adriaan was gasvry, die akkommodasie was uniek, en die natuur salig.

Phillip Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip Z

Ongelooflik lekker.

Ek en my vrou geniet dit verskriklik baie om weg te breek The Ancient Copper Shed toe.

Graham H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Stop over and rest during a medical trip.

Rather quirky decor, tastefully done, comfortable bed, very relaxing and quiet. Maybe need to have a different plan for the water pump, seems a waste to have to run the generator to ensure guests get water. Gravity not a better option?

Willemien K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien K

Nodige winter wegbreek.

Heerlike wegbreekplek in die winter, met genoeg plekke om te sit in die son of te braai, te kuier of lekker vuur te maak buite of binne met 'n reusegroot kaggel. Naby aan die dorp en tog is daar die stilte en jy voel asof jy in die Bosveld is.

Abraham Johannes L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes L

Rustig.

Het baie lekker gebly. Binne stort bietjie 'n probleem. Het buite stort baie geniet. Baie rustige plaasatmosfeer. Presies wat mens nodig het om te ontspan.

Gideon En Elsabe G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon En Elsabe G

Nie die eerste keer dat ons van The Ancient Copper Shed gebruik maak nie. Uitstekende waarde vir geld.

Die akkommodasie by The Ancient Copper Shed, Sumer sowel as Egypte, is onvergeetlik in die ware sin van die woord. Dit is met soveel sorg ingerig, en natuurlik ook baie in die kol met al die items wat 'repurposed' aangewend is. Die beddegoed is luuks en kraakskoon. Die natuurgeluide en verwydering van stadsgeraas, tesame met die naby-genoeg-aan-Potchefstroom-ligging, maak The Ancient Copper Shed die logiese keuse wanneer ons in dié omgewing moet oorslaap. Mens moet eintlik tyd maak om vir 'n naweek hier te kuier met vriende en familie, want daar is veilige speelplek en gerieflike braaiplekke. Parkering is onder 'n afdak en die eiendom is veilig omhein.

Surita H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita H

Pragtig, stil, vreedsaam en ontspannend.

Baie dankie vir 'n heerlike ontspannende nag by julle. Alles wat jy sal nodig hê vir selfsorg was beskikbaar. Al die ou koper in die plek is so uniek. Ons sal beslis weer hier tuisgaan as ons in Potchefstroom kom.

Colani H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colani H

Rustig en uniek.

'n Gunsteling oornagplek vir ons as 'n paartjie, die Egypt huis neem ons terug in tyd en is die perfekte plek om bietjie af te skakel!

Melanie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Heerlik!

Pragtige plek, dekor is ongelooflike detail en net so spesiaal, boeke wat oral aangewend word! Voorwaar 'n plek om aan te beveel vir 'n heelike ontspanne wegbreek in die natuur! Die bad was my hoogtepunt!

Leandre A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre A

Rustig, snoesig, pragtig!

Egypt was 'n wonderlike verrassing en heerlike wegbreek. Die eienaars het soveel moeite gedoen met die dekor. Ons sal beslis weer in die toekoms daar bly. Dit is 'n pragtige en heerlike rustige winterwegbreek en die kaggel is 'n defnitiewe pluspunt!

Drinie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drinie D

Dit was 'n heerlike unieke, ontspannende atmosfeer met alles wat nodig is.

Die huis is kreatief en uniek, maar nogsteeds goed ingerig. Dit het gevoel soos 'n wegbreeknaweek waar ons sommer net lekker kon ontspan.

Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Pragtige plek, een aand net te min.

So mooi "rustic" ge-decorate, ontdek elke keer nog iets wat jy nog nie gesien het nie.

Clifford R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford R

Fantasties en rustig.

Baie lekker verblyf en rustig buite die dorp - lekker stapplek tussen die wild. Eienaars was baie behulpsaam! Lekker braaiplek ook. Pragtig binne!

Cara S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S

Dit was voorwaar 'n belewenis. Sal die Egypt chalet aanbeveel vir 'n rustige, ontspanne kuier waar jy die natuur en plaaslewe kan waardeer. Die detail en die dekor is baie goed.

Het dit baie geniet.

Raymond R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond R

Ontspannend

Dit is netjies, veilig en rustig.

Charmé O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmé O

100% die moeite werd.

Het ongelooflik lekker gebly! Het kameelperde en kudus gehad wat so 300m van ons af geloop het. Stel dit beslis voor.

Ferdi L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi L

Wonderlik, asemrowend.

Dit is 'n baie rustige plek. Die uitsig is beeldskoon.

Daniel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Heerlik gekuier op die plaas.

Baie dankie. Ons het weereens baie lekker gekuier. Sien ons gou weer.

Johan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie rustig, skoon en lekker.

Rustig, veilig, skoon en lekker.

Deon B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Baie gerieflik en netjies, het aan alle verwagtinge voldoen,.

Kan beslis aanbeveel.

Cherie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie S

Quirky and wonderful.

Great place to escape with my dogs as it's not that far from JHB. Very interesting decor. Wonderful walks were available in the game park next door and it was special having the animals pass by. The place has all you would need and a lovely outside fire area. The hosts were very attentive. Unfortunately the traffic noise, despite the road being fairly far away could be heard most of the time but not much that a host can do about that. The two cottages share a fenced area, but only one has its own dog fence. It would be the ideal place to book out the whole venue for a weekend of family/friends/dogs and braais. Thank you for everything, we enjoyed it a lot.

Hantie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie S

Die verblyf is goed geleë, 'n lekker veilig bosveldgevoel en was goed toegerus.

Was beīndruk deurdat die eienaar 'n WhatsApp stuur voor ons vertrek met alle inligting oor die verblyf en later die stuur van die load shedding-skedule. Ongelukkig geen wild gesien nie, geen stap oetes soos gemeld nie, paadjies naby die huis se gras was lank en kon nie daar stap nie. Het 'n probleem met die stort gehad, kry nie die water gestel nie, dan te koud of te warm, dit bly nie stabiel nie. 'n Rak in die kombuis om kruideniersware te pak sal welkom wees. Was nie gelukkig toe onverwagte gaste soos bruin kakkerlakke wat so nou en dan hul verskying in die kombuis gemaak het nie.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Johanna. Ongelukkig was die kommunikasie andersins nie voldoende nie. Wat die staproete aanbetref: Daar is 'n staproete in die wildskamp, en as jul net gevra het sou ek vir julle die sleutel van die hek gegee het soos ek aan die ander gaste gedoen het. Wat die sesvoetige diertjies aanbetref: ek is bewus daarvan, en pas 'n selektiewe spuitprogram toe, en as jul net mooi gekyk het sou julle die 'bait' daarvoor gesien het. Soos in die inligtingstuk vermeld, is die huisie omring met natuurlike veld wat ek probeer bewaar op mikro vlak ook, en sal vier-, ses- en agtvoetige diertjies daar rondom altyd daar wees. Wat die warmwater aanbetref: die waterdruk werk met 'n drukpomp soos ek in die inligting vermeld het, en sal die druk soms afneem en toeneem soos die pomp outomaties funksioneer. Ek hoop andersins dat julle die kunswerk waaraan soveel tyd bestee is, geniet het.

The Ancient Copper Shed
Judy V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy V

Ancient Copper.

Die naam en huisie pas beslis bymekaar. Baie antieke en interessante koper items in huisie. Heerlike kaggel! Gasgeyser dalk bietjie klein vir behoefte van 4 persone (veral in winter) en sou dalk net 'n deur na badkamer verkies in plaas van 'n gordyn en dalk blinders/gordyne voor badkamervenster by stort. Andersins, lekker gebly!

Rassie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rassie J

Teleurgesteld in Egypt se buitestort, braai area en omgewing.

Die binneversiering van Egypt is uniek en die huisie was skoon, netjies en baie goed toegerus. Tydens loadshedding is daar egter oombliklik geen druppel water in die krane om te bad of stort of die toilet te trek nie. Ons is 'n paar ure voor ons arriveer het daarvan in kennis gestel dat ons self moet voorsiening maak. Die eiendom voorsien wel 10L drink water in 'n houer. Omrede die toilet se bak so hoog is, is dit moeilik om water met 'n houer in die toilet te gooi om te kan trek. Die buitestort wat in die tuin geadverteer word, het vir ons uitgestaan bo ander verblyf opsies, hierdie stort is egter omring deur lang veld gras en onkruid. Die buitestort en braai area voel nie privaat nie, dit is slegs 'n baie kort afstand van die ander huisie, Summer. Die uitsig op die stoep is 'n veld wat toegegroei is deur lang onkruid. Egypt se huisie is netjies, maar die braai area, buitestort en buite ruimtes kan aandag kry. Daar is nie foto's op die advertensie van die buitestort of braai area nie.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Rassie, maar die resensie is regtig buite konteks en oordrewe.
As jy mooi opgelet het - die buitestort is met Elderberry, suurlemoen, granaat, en blueberry strategies beplant juis sodat jy meer privaatheid kan hê, en daarby omring met 'n gevlegte afskorting. Op die paadjie na die stort is geurgras geplant, nie vuilgoed nie.
Die buite braaiarea is omring met bome en struike, asook 'n lae heining, sodat jy nogsteeds die wild in die wildskamp kan sien. Sumer (let op die spelling, want dit verwys na die antieke land Sumerië in Engels) is nagenoeg 40m daarvandaan, en daardie braaiarea kan jy nie eers daarvandaan sien nie. Dus daar is genoeg privaatheid, en niemand het al ooit daaroor gekla nie. Sumer huisie was nie eers beset nie, dus was julle alleen op die uitgebreide perseel.
Die huisies is in 'n klein omheinde wildskamp geleë, met diere wat daar vry rondbeweeg - dit wat jy as vuilgoed gesien het, is veldgras, en die mis verder van die huisie, van die diere se mis - heel natuurlik.
Soos in die inligtingstuk in die huisie genoem, kon ek, as so versoek, die kragopwekkker aangesit het vir bepaalde tydperke. Jy sou dus met gemak kon bad of stort soos wat jou behoefte was. Die krag het ook, soos die skedule aan jou voorsien is, om 18:30 (18:10) aangegaan. Die kragsituasie was dus nie problematies gewees nie.

The Ancient Copper Shed
Liné V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liné V

Fantasties.

Uitstekende wegbreek! Skoon, netjies en besonders goed toegerus. Sal enige tyd weer gaan.

Adelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Unieke behuising.

Ons het ongelukkig net een aand hier spandeer, maar sal vir seker aanbeveel vir langer verblyf. Baie unieke dekor wat fantasties is. Dankie vir die melk en bottel skoon drinkwater. Lekker buite kuierarea/braai area.

Stefan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Fantastiese wegbreek.

Baie netjies en skoon. Regte plaasatmosfeer. Vir 'n wegbreek, is dit 'n ideale plekkie om te besoek.

Henri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Awesome en uniek.

Dit was 'n ongelooflike tyd saam met die gesin. Veilig, uniek en waarde vir geld. Dankie.

Madeleen R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R

Tweede besoek en nie die laaste nie.

Dit is my tweede bespreking by The Ancient Copper Shed. Definitief nie die laaste nie. Ons is 'n gesin van 4 en geniet die verblyf daar. Dit is enig in sy soort en veilig.

Daniel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Rustig op die plaas.

Uitstekende selfsorgverblyf met als wat jy nodig het. Lekker kaggel in huis.

Daniel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Baie heerlik gekuier op die plaas.

Pragtige huis met als wat jy benodig.

Daniel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Baie lekker op die plaas.

Rustige kuier, stilte en lekker kaggel.

Cheryldene E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene E

Lekker plek vir 'n wegbreek.

Ons het verskriklik lekker gekuier. Die huisie is ruim, netjies en baie goed ingerig. Die kaggel was natuurlik 'n lekker bonus in die koue. Ons sal definitief weer 'n draai maak. Ons beveel definitief die plek aan.

Chris V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie unieke, pragtige plek.

Die eenheid was perfek skoon en het alles en nog meer wat mens sal nodig kry vir 'n lekker kuier. Die dekor maak die plek baie cool!

Lizette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Lieflike plek en so salig en rustig.

Ons honde-kinders het dit ook vreeslik geniet. Sal beslis weer gaan! Baie unieke dekor met soveel tyd, sorg en kreatiwiteit uitgelê. Beslis 'n fees vir die oog, veral as jy ook van antiek-sjiek hou. Het alles gehad wat ons benodig, baie skoon en gerieflik. Lieflike omgewing. Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Gert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie rustige plaas-atmosfeer.

Het gehou van die rustigheid daar en die plaas-atmosfeer en die baie koper oudhede in die huis.

Steven P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven P

Beste plek om te gaan vir 'n romantiese naweek weg.

Ancient Copper shed is uniek op sy eie, met goeie diens en vriendlikheid, mens kan lekker ontspan, jouself geniet en rus.

Fransa Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa Z

Perfek!

Alles was perfek - die huis is gemaklik en ruim, dis veilig, die dekor ongelooflik, die plaas is rustig en ons het alles gehad wat nodig was.

Jacobus K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K

Uitstekende plek.

Baie oulike dekor met die perfekte ligging en atmosfeer. Als is uniek en perfek gewees. Sal enige tyd The Ancient Copper Shed weer besoek.

Tatum D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tatum D

Exactly what we needed! A very relaxing stay where our doggies could roam around freely.

Just a short drive from JHB and you feel like you are so far away from any hustle and bustle! The Ancient Copper Shed's area is so peaceful and the morning visits from the resident cows are a treat. Our smallest dog thought he had met his extended family when meeting and playing with the baby cows, haha. The farm dog Lika is so friendly and precious as well, we really enjoyed her company. Adriaan is a great host, we felt so comfortable during our stay. The Sumer shed is so well equipped with anything you might need, it is kept very clean and tidy as well. The highlight of course is the unique decor inside the shed, the ancient antiques and books kept us intrigued all weekend! The hammock in the picnic area is lovely, it was very relaxing hanging out in the hammock between the trees. The nice big bed is so comfortable and both the inside and outside showers are lovely! This is a gem of a place, we will definitely be going back. Thank you Adriaan and Lika.

Anton G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Wonderlikste verrassing. Beste, netjiesste, gemaklikste verblyf wat ek in 'n lang tyd gekry het.

Unieke dekor, genoeg ruimte en gemak. Beste waarde vir geld.

Isabella B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Baie unieke ervaring. Ons het die natuurskoon en rustigheid baie geniet.

Dit was heerlik om so privaat en rustig te kan kuier. Die huisie is in 'n baie goeie toestand en baie uniek ingerig. Ons het ons verstom aan die kreatiewe gebruik van die koper en oudhede om die atmosfeer te skep. Die kaarte het lewendige besprekings ontlok. Die koedoes wat ons van anderkant die draad kom beloer het, het mens laat voel jy is in die wildtuin. Ons het heerlik geslaap. Die badkamer was baie uniek. Ideaal vir 'n gesin wat tyd saam wil spandeer. Die huisie is buite die dorp maar net ongeveer 15 min se ry van die winkels af.

Hendrico S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrico S

Rustig ons ontspanne.

Lekker rustig gekuier en ontspan. Sal beslis weer 'n draai maak.

Phillip Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip Z

Ontspanning.

Baie lekker plek. As jy uit die stad wil kom, is dit die plek.

Dominique B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique B

Was lovely. Very relaxing.

I really enjoyed the peacefullness of the farm. The place was so nice, the decor absolutely amazing and added to the whole feel of the getaway. The owner Adriaan was also so pleasant and helpful. Very personal touch to everything about the place as well as their interaction with guests. Felt like I was home and very welcomed.

Daniela O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela O

Awesome.

Beslis waarde vir geld, sal enige tyd weer terug gaan.

Janine N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Aangenaam.

Die plek is baie kunstig gemeubileer en ons het die fasiliteite meer as voldoende ervaar.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charmain H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmain H

Decent enough accommodation (and nice outside area) - few issues negatively affected our stay.

1. There are no walking "trails" on the property - other than the immediate area around the chalet or along the road back to the main gate. 2. Loadshedding 3 times daily was a major factor - although this is outside the owner's control, it also meant no water during that time (and not being able to flush the toilet ). Having some solar power and an independent water system is recommended. On a positive note, we thoroughly enjoyed the frequent visits by 2 - 5 of the resident 7 dogs and that it was so quiet.

Yameen M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yameen M

Very neglected. Needs a deep clean.

The ornaments were impressive, but very cluttered and the facilities were tedious to use.

Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Wou vir 'n paar dae net wegkom uit die besige stadsgejaag.

Wat 'n wonderlike ondervinding. Die dekor is asemrowend. Alles was gerieflik en netjies gewees. Die feit dat die slegs 10 minute van Potch af is het dit moontlik gemaak om vinnig dorp to te gaan vir die noodsaaklikhede wat ons vergeet het. Ons het verskriklik baie diere in die wildkamp gesien. Dit was wonderlik om in sulke pragtige, gerieflike akkommodasie in die natuur, tog net 'n klipgooi van die samelewing af te wees.

Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Pragtige huis. Baie rustig op die plaas.

Baie lekker gekuier en gebraai. Geniet die boma en kaggel in huis baie.

Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Lekker op die plaas.

The Ancient Copper Shed is die beste!

Ilze W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W

Rustig - Sielsrus. 'n Juweel in die natuur.

Wat 'n besonderse mooi plek. Goed ingerig. Voel dadelik tuis. 'n Stukkie hemel op aarde. Rustig in die natuur. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. En sal ook definitief weer gaan maar vir langer.

Gavin F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Rêrig baie mooi plekkie en rêrig waarde vir geld. Fantastiese. vriendelike diens.

Baie oulike wegbreekplekkie.

Marco L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L

Baie stil en rustig.

Hulle dink aan alles, van hout tot muskietgoed.

Elsabé G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé G

Beste akkommodasie ooit.

Ancient Copper Shed se Sumer en Egypt huisies is ruim, silwerskoon, baie deeglik toegerus en uitstekende waarde vir geld. Dis gerieflik naby Potchefstroom, en die veld en stilte en lekker braaiplek en stoepsitplek is 'n lafenis vir besige stedelinge. Die kaggel binne is lieflik. Dis ongetwyfeld ons gunsteling oornagplek in die Potchefstroom-omgewing. Baie dankie!

Telayne O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telayne O

Tranquility

The chalet is extremely unique. It exceeded my expectations. If you need a quick getaway and love the farm, you should definitely go.

Susan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Baie lekker gebly in 'n indrukwekkende plekkie!

Maklik bereikbaar. Interessante interieur. Sal enige tyd aanbeveel.

Garry O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry O

Rustig. Plaasatmosfeer en interessante dekor dra daartoe by.

Nie in die dorp nie, maar naby genoeg. Die outydse dekor van die kamer is interessant. "Rustic" in Engels. Die ruim spasie en meublement sorg vir uiterste gemak.

Pieter W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Weereens 'n heerlike ontspanne paar dae spandeer by The Copper Shed.

Baie dankie ons kom weer! Goeie ligging met interessante dekor en vriendelike diens.

Elsabé G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé G

Beste ooit

Ons reis baie. Hierdie was die beste, oorspronklikste plekkie nog ooit, privaat, stil, silwerskoon. Kan nie wag om weer hier te kom nie. Lieflike dekor. Beste beste ooit. Baie dankie aan Adriaan. Julle het julself oortref met hierdie plek.

Madeleen R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen R

Baie netjies, vriendelike gasvryheid.

Ek het 15 jaar in Potchefstroom gewoon en nie geweet van die juweel nie. Baie netjies, oulik en kunstig ingerig. Sal definitief weer besoek.

Japie H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H

Snoesig, gemaklik, rustig, netjies en skoon.

Ons is vriendelik verwelkom en aanwysings gegee sonder moeite ingeklok. Was vriendelik verras met al die uiteenseting van die "rustic" eenheid. Ons was die hele naweek "opgepas" deur Leeu en Zara ons waghonde. Die Ancient Copper Shed is waarlik die plek vir rustigheid en ontspanning. Aan Sonja ons gasvrou het aan alles gedink om die ervarìng gemaklik te maak, het nie eenkeer nodig gehad om vrae te vrae of te wonder oor enige iets nie, alles tot jou beskiking. Dankie vir die ekstra houtjies.

Willie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Uitstekend!

Baie netjies en die ligging was uitstekend, 'n baie mooi plek en sal vir seker weer daar bespreek.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Baie dankie Willie.

The Ancient Copper Shed
Annatjie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie K

Perfekte omgewing om regtig te kan ontspan! Rus en vrede vir die siel.

Baie dankie vir jul gasvryheid! Het elke oomblik geniet! Verlang na die stilte, die bosveld-atmosfeer asook na die hondjies wat ons kom geselskap hou het! Baie dankie aan Sonja en haar span wat die verblyf so gerieflik maak met 'n vakansie huisie met alles wat mens nodig mag hê! Absoluut perfek!

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Baie dankie mevrou

The Ancient Copper Shed
Pieter W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Wat 'n heerlike verblyf en ervaring!

Die atmosfeer en huis stem mens tot rustigheid. Die fasiliteite en dekor is regtig besonders. Dit was 'n heerlike naweek. Ons gaan die plekkie gereed besoek.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Baie dankie Pieter

The Ancient Copper Shed
Jessica V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Ons het dit vreeslik geniet.

Ons het albei huisies bespreek. Dit is pragtig en netjies. Toegerus met als wat mens nodig het. Rustige atmosfeer.

Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Uitstekende sielsvervullende naweek.

Wat 'n verrassing, ouwêreldse sjarme, kon nie ons oë glo nie, asof die tyd stilgestaan het in die huisie. Kan net vir At en Sonja weereens sê dankie vir hulle vriendelikheid an behulpsaamheid, die groot trekpleister was natuurlik die kaggel, en hout was daar genoeg. Sien julle weer.

Estelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Charming and beautiful.

It was so relaxing and Sonja was very helpful. We will definitely be back.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Thank you so much Estelle

The Ancient Copper Shed
Marieta C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta C

If you have not been here, book now!

Definitely worth a visit. Words and pictures cannot do this place justice. It is soul food.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Baie dankie Marieta, dis n baie spesiale resensie.

The Ancient Copper Shed
Veronica L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en dit is so rustig en stil. Die natuur is so mooi.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Baie dankie Veronica. Groete Sonja

The Ancient Copper Shed
Sandra M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Heerlik privaat en stil.

Ons het ons naweek baie geniet by the Ancient copper Shed. Ons kan dit aanbeveel as mens net wil wegbreek van die stad af.

Lauren D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

2 nights stay.

The pictures of this place do not do it justice. So unique and has everything you need. Thank you Adriaan for being the most accommodating host. Will definitely be returning.

Andries V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Die bosgevoel sommer om die draai!

Baie netjies en dit voel regtig of jy in die bos en veld ver van als bly, dit als sommer so om die draai van ons (Vanderbijlpark). Pragtige omgewing, netjies in stand gehou en nie net die gewone geriewe en dekor nie. Die kuierarea is ook heerlik. Ons was twee vriende wat daar gebly het en ek het toe in die dakkamer geslaap - enigste klein klagte is dat die beddens koppenente kort om te keer dat die kussings verloor. Julle kan dalk 'n plan oorweeg. Sal met graagte weer soontoe gaan. Dis regtig 'n oulike plek.

Eloff M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloff M

Lekker gekuier, rustig; goeie en vriendelike gasvryheid!

Nie moelik om daar uit te kom nie, nie ver van die huis af vir 'n dag of twee se reis nie.

Aneske L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske L

Te kort.

Sal definitief weer soontoe gaan, ons het wel net gesukkel met die warm water.

Madeleen P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P

Very relaxing and tranquil.

Very different, lots of detail and thought put into the unit. Felt like we went back in time.

David S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

The Ancient Copper Shed exceeded expectations.

The Egypt Shed is beautiful and extremely well-maintained. The property is also beautiful. The farm dog, Zara, became a good friend, and our 8-year-old cried when saying goodbye to her. The only complaint, and it's a small one - The Shed is a bit too close to Potchestroom - this is only noticeable at night, when one can hear traffic and see the lights of the city. It wasn't enough of a bother to prevent us from wanting to return.

Hm D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hm D

Heerlik rustig en netjies.

Het as gesin baie lekker gekuier en warm geslaap.

Richard B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B

Unique antique decor.

Easy to find destination. All interaction by WhatsApp. Room was very spacious and well kitted out. Loads of unique twists on the use of all sorts of unusual items including furniture and staircase made from books. Kitchen was well set up and we had everything we needed although the fridge is tiny if you have lots of beers. We chose the coldest weekend of this winter and it was freezing, but we sat by the fire and kept warm in a very comfortable bed. Will definitely go back when it's warmer.

Laetitia S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia S

Baie uniek.

Uniek en besonderse dekor met 'n heerlike groot kaggel vir die koue nagte.

Corrie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie M

Heerlike en ontspanne wegbreek.

Baie interessante plek met al die koper-items en gebruike. Is net nie geskik vir rolstoelgebruikers nie.

Zenia G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenia G

Heelik gekuier en die plekkie se decor is amazing.

Sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie vir alles.

Bradley; Soekie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley; Soekie S

Lekker gekuier, die dekor is regtig baie uniek!

Voorstelle vir toekoms: Groter yskas met meer vriesplek vir groter gesinne of langer verblyf. Oond in geval van slegte weer/koue. Meer hout vir braai en kaggel, of dui vooraf aan dat hout te koop is (kontant).

Annelie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie T

Gesellig.

Was 'n interessante belewenis.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Is daar iets wat u voel ons kan op verbeter? Groete Sonja

The Ancient Copper Shed
Ansie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie N

Baie stil, beslis vir ouerige mense wat net wil rus en vrede hê!

Ons het dit geniet! Lekker plaas omgewing met heelwat hondekinders wat ons honde besig gehou het. Sal beslis weer gaan kuier. Aandag moet net gegee word aan die meganiese werking van die toilette en doringstruike by die bomas.

Haretsamayengtravela K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Haretsamayengtravela K

Lovely place.

The place is nice and quiet for couples.

Simone K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone K

Heerlik gekuier!

Netheid en veiligheid is uitstekend!

Anouk M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouk M

Pragtige plek.

Baie goeie waarde vir geld.

David P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Rustige wegbreek

Perfek vir naweek wegbreek. Skoon en netjies, vriendelike diens. Mooi uitsig. Beslis die plek om weer te besoek.

Amanda H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Wat 'n juweel van 'n plek. Net wat die siel nodig het. 'n Fantastiese bosveld kuier. Perde, koeie en voëls wat jou deur die dag geselsskap hou en jakkalse wat in die aand 'n bosveld braai af rond. Die plek is pragtig, skoon, netjies en uniek versier.

Perfekte wegkomkans!

Michelle B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Was uitstekend.

Het ook die verblyf aan n ander trou venue aanbeveel.

Joop O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joop O

The Ancient Copper Shed het al my verwagtinge oortref.

Een aand weggebreek saam met my vrou na hierdie wonderlike bestemming. Gerieflik naby aan Potch, maar die gevoel van bosveld neem oor sodra jy op die stoep gaan sit en die son sien sak. Adriaan se oog vir oudhede en die gedetailleerde koperversierings oral in die plekkie is uitstekend. Ons het absoluut niks kort gekom nie, en dit was duidelik dat daar aan elke moontlike behoefte van sy gaste gedink was. Die keuses van ingelegde vrugte in die kombuis was 'n aangename verrassing ─ doen so voort. Dit was ongelukkig net een aand beskikbaar tydens ons besoek, maar ons beplan reeds ons volgende (langer) wegbreek soontoe. As jy na 'n plek soek waar jy tuis voel sodra jy by die voordeur instap en die mooi goed in die lewe waardeer, dan is hierdie die plek vir jou.

Martinique J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinique J

Uitstekend!

Dit was die wonderlikste ervaring! Soveel detail en sorg in die plekkie. Ons kon nie genoeg kry nie en gaan definitief terug!

Felicity A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity A

Hierdie was die ongelooflikste, rustigste plek ook.

Wow. Woorde kan nie beskryf hoe mooi intiem die plekkie is nie. Ek sal enige getroude paartjie wat hulle huweliksherdenking of selfs net 'n lekker wegbreek van kinders wil geniet, aanbeveel.

Christa V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Ontspannend en 'n fees vir die oog.

Opwindend, om elke hoek en draai verrassende, begaafde kreatiwiteit.

Heinrich S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Puik, vriendelike gasvryheid en baie netjies.

Baie netjiese, privaat en veilige slaapplek met 'n gasheer wat uit sy pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Sonet D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Amazing! Stukkie hemel

Pragtige pragtige plekkie! Alles in Copper is ongelooflik gedoen binne en buite. Goed geleë en veilig. Baie rustig en uitsig oor die resevaart. Het koedoes, swartwitpense en sebras gesien. Adriaan is 'n baie vriendelike man en baie behulpsaam. Sal enige iemand aanbeveel om die plekkie te besoek.

Willem M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Baie gemaklik en uitstekende waarde vir geld.

Die binneversiering met al die koper is uitstekend gedoen, dit was 'n wonderlike ervaring.

Louisa R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R

Pragtige blyplek, netjies en aandag aan detail! Hou baie van die Egiptiese tema wat deurgetrek word.

Rustige, bosveld atmosfeer. Vriendelike diens van die eienaar. Baie dankie! Het die oorbly baie geniet, kort aand het soos 'n vakansie-wegbreek gevoel.

Marie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie F

Lekker rustig.

Baie lekker paar dae. Baie interessanter gebruik van oudhede. Tog was al die geriewe goed voorsien. Veral die ysmasjien handig in die baie warm weer. Daar is nie TV of WiFi nie. Ons het dit egter geweet en genoeg leesstof ens. saam geneem.

Andre & Amanda R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre & Amanda R

Heerlike wegbreek uit die stad se geraas.

Ons het 'n paar dae op plaas buite Potch gaan bly. Wat 'n heerlike ervaring. Die plek is netjies en ruim. As jy van vroeë dae hou, is dit die plek om eksklusiewe oudhede te sien. Vir 'n wegbreek uit die stad, word Ancient Copper Shed beslis aanbeveel. Maklik om te kry aangesien hulle vir jou ligging deurstuur.

Desire O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O

Plekkie van goud, nee koper.

Vreeslik baie dankie vir julle gasvryheid. Die plekkie is regtig pragtig met iets indrukwekkend om elke hoek en draai! Een nag was definitief te kort, maar dit het werklik gevoel of ons in die bosveld is. Baie dankie.

Susan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ongelooflike plekkie.

No lack for detail. Ons het bly ooh en aah. Absoluut iets anders.

Elize R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Asemrowend.

Baie mooi, lekker cosy. Koperversierings baie mooi. Alles is wow.

Precious D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious D

Rustig, asemrowend mooi, baie geniet.

Om die plekkie te bespreek is regtig die moeite werd, daar nou wel nie TV of WiFi nie maar dis 'n plekkie om te kuier en ontspan, die braai-area is fantasties, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Die plekkie is vreeslik gerieflik, die atmosfeer is so rustig jy wil net ontspan. Ek is absoluut gek oor die plek, ek gaan dit nog baie besoek. Twee klein dingetjies wat ek vir die eienaar wil sê dat hy bewus is, is dat ons vreeslik gesukkel het om die plekkie op Google Maps te kry selfs nadat hy die pin location gestuur het, gelukkig was ons voorheen daar en kon die pad vind, ons sal ook graag 'n bietjie meer privaatheid wou hê, byvoorbeeld 'n afbakening tussen die badkamer en die kamer omdat daar nou mammas en kinders en so aan die plekkies deel. Baie baie dankie vir die vriendelike diens, ons gaan julle beslis weer sien.

Dirk S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Baie interessant.

Die plek is gerieflik, groot, baie privaat en baie stil. Regtig heerlik!

Liesel J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel J

Ongelooflik! Aandag aan elke detail om jou verblyf onvergeeflik te maak.

Ons het elke oomblik van die naweek geniet. Die diens was uitstekend. Die plek pynlik skoon en netjies en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. Hout vir die braaier en vir die kaggel is voorsien. Ons het heerlik gekuier en ontspan.

Bennie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie S

Rustige, ruim verblyf met egte plaasgevoel.

Pragtige, ruim verblyf. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat die antieke era wil ervaar.

Tanya R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Weg van die wêreld.

Alles was perfek, 'n baie aangename en cosy plek vir ons en ons diere-kinders. Ons sou net 1 ding aanbeveel, dat die aanwysings beter uiteengesit is en/of 'n naambord teen die hek of by die pad opgaan. Dit was bitter moeilik om in die aand die plek te kry en die address was nie 213 Wilgeboom maar wel 26 Wilgeboom.

Yolande B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

'n Onvergeetlike ervaring.

Die mees aangenaamste geur en detail begroet jou, wanneer jy die Ancient Copper Shed binne gaan. Jy word werklik weggeneem na 'n ander wêreld. Jy vind weer jouself en die res van jou gesin. Jy mis uit as jy nie daar gaan besoek aflê nie.

Pieter B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Awesome for a quiet breakaway from all the noise and rush. Wake up to sounds of birds only.

It is something to experience all the effort that has been put into the building and decor. Not much to do but I enjoyed my stay. Very clean and the owner is extremely friendly and helpful, he personally delivered wood to our doorstep. Excellent for a couple or couples to break away from the city noise and spend a peaceful time there. Not far from the shops if you should run short of anything. I will surely recommend other people to experience the time at The Ancient Copper Shed.

Chantelle F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle F

Heerlike kaggel in die huisie.

Soveel detail. Sal vir seker weer gaan. Lieflike buitestort en kaggel.

Lynette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Stunning, stunning, stunning.

Ek het lanklaas 'n plek besoek wat met soveel detail en liefde aanmekaargesit is. Elke hoekie in die cottage het iets besonders, ons het foto's geneem om vir almal te wys maar daar is net te veel amazing goed om op 'n foto vas te lê. Lieflike bosveldgevoel buite met baie wild wat reg verby die cottage loop. Waarde vir geld, ek sal die plek beslis aanbeveel.

Edwin G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin G

Absolute waarde vir geld. Fantastiese plek!

Wat 'n heerlike wegbreek naweek! Adriaan, jy het 'n fantastiese plek geskep om heen weg te breek. Die rustigheid omvou 'n mens en jy kry regtig weer tyd om jouself te vind. Alles wat jy kan nodig kry is in die eenheid. Alles is so goed beplan en baie mooi gedoen. Ons is absoluut mal oor die plekkie. Adriaan, jy sal nog beslis baie van ons sien vir 'n naweek.

Cindy L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Sal vir seker weer gaan!

Baie netjies, baie mooi en baie special! Ons was daar met 2 klein Yorkies en hulle het dit net so baie geniet! Die buitestort was baie welkom in die hitte. Die boma was net so lekker, het ure daar spandeer onder die bome. Sal vir seker weer gaan. Die eienaar en die man wat hom help om die plek te onderhou is baie gaaf en so hulpvaardig! Sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan as hulle wil gaan rus.

Reynete E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynete E

Fantasties! Ons siele weer gevind.

Dit was heerlik! Ons het gerus. Ons het gesels en gekuier. Mekaar en onsself weer gevind.

The Ancient Copper Shed se terugvoer

Dit is 'n groot plesier.

The Ancient Copper Shed
Werner K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K

Waarde vir geld en vir seker so mooi soos foto's wys.

Ek kan met trots sê vriendelikheid en gasvryheid is tops en dat die blyplek die geld se waarde die moeite werd was. Ek kan met trots die plek aanbeveel as sake-, gesin- of wegbreekplek.

Chrisinda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisinda V

Om elke hoek en draai wag nog 'n verrassing.

'n Mens kan sien die eienaar het homself vreeslik geniet toe hy die pragtige plekkie gemaak het. Ons is vriendelik ontvang,die verblyf was skoon en dit het gevoel of ons op 'n wildsplaas uitspan met die bokkies wat daar naby gewei het. Die kinders kon nie wag om te gaan slaap nie en my man het hom verkyk aan die ou landkaarte wat in blindings omskep is. Maar ek wil nie als uitlap nie, gaan kyk self.

Willem J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem J

Baie lekker, rustig.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Dit is regtig baie lekker rustig en privaat. Die akkommodasie is uitstekend, skoon en netjies. Sal lekker wees as julle met die bure kan reël vir gaste om vir wildritte te gaan.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Wilgeboom Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0sMBZSc6rMHXf0mkGbbz5qeMEgMbP4tg3XDClRYZ82B15Hfse8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Off the R53 Farm Wilgeboom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.752764427461 27.163566882973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang