Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Angel River Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Morne C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Convenient and clean, enjoyable stay! Beautiful setting. Convenient and has everything you need. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie stil, rustig en netjies. Baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
The Angel River Villa
Dankie Was 'n plesier om sulke oulike gaste te kon huisves. Sien weer. Veilig wees.

Matthew C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Safe, clean, comfortable. Stay was fantastic from start to finish. The owner is so accommodating and friendly. Her staff are wonderful, great environment, safe, comfortable, and clean. Definitely look forward to coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
1 nag
5.0
Feb 2024

Wonderlik. More, ons verblyf was heerlik en alles was skoon en baie netjies en veilig gewees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Good stay. I had a good stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Gemaklik en mooi imgewing. Lekker rustig en gerieflik. Reg langs die Kliprivier, mooi tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Bekostigbaar en rustig. Baie rustige atmosfeer. Kamers baie volledig toegerus. Aangename, bekostigbare verblyf. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Lekker onder omstandighede. Ons het lekker gebly, maar ons was ongelukkig omdat ons 'n dag voor die tyd geskuif is na eenheid 2 vanaf eenheid 4 wat rivieruitsig sou hê sonder dat die eienaar dit met ons bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Rustigheid en kalmte. Was baie rustig en 'n baie mooi plek. Alles wat nodig is, is in die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezell N
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Goeie oornagplek vir ons gewees. Unieke, karaktervolle plek.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a8585e9c411b7bfea1463eebcf0b6e031639bcfc2d645ceb61912e074f9c175cdbcb58d1807a344739ced44795e2af1de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 6 Hoogenhout Street Kookrus Meyerton 1963 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.588433605864 28.014028501254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang