The Angel River Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda D - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker en veilig gebly.
Morne C - Aug 2024
Algehele gradering
Convenient and clean, enjoyable stay!
Cecil D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie stil, rustig en netjies.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie
Was 'n plesier om sulke oulike gaste te kon huisves.
Sien weer.
Veilig wees.
Matthew C - Mei 2024
Algehele gradering
Safe, clean, comfortable.
Andrea B - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Christine B - Jun 2024
Algehele gradering
Good stay.
Daleen B - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik en mooi imgewing.
Bertus N - Apr 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar en rustig.
Letitia K - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker onder omstandighede.
Mariette O - Feb 2024
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte.
Liezell N - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie oornagplek vir ons gewees.
Susan M - Des 2023
Algehele gradering
'n Stukkie van die paradys. Aandag aan detail is besonders. Regtig 'n welkome gevoel.
Nancy B - Des 2023
Algehele gradering
Awesome and very enjoyable.
Nicolene M - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was volledig toegerus, en meer, met alles wat ons nodig gehad het.
Estelle G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Cathy M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek met vriendelike diens!
Lebogang N - Jul 2023
Algehele gradering
Everything was excellent.
Danny A - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Trevor S - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect getaway on the river.
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, baie gemaklik.
Rainier D - Apr 2023
Algehele gradering
Prag plek.
Cornelia F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf met baie klein ekstratjies waaraan die gasvrou gedink het om verblyf makliker te maak.
Nico D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike ligging en veilig.
Rene O - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne in pragtige tuine langs die rivier.
Samuel G - Jan 2023
Algehele gradering
A absolute pleasure to stay there.
Jane L - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely venue with beautiful view of Vaal River.
Debrah-leigh H - Des 2023
Algehele gradering
I will definitely return. This time with family. It is a beautiful retreat.
Line L - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek.
Marnus S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangename omgewing teenaan die Vaalrivier.
Almarie K - Feb 2023
Algehele gradering
Angel River is geleë langs die kliprivier met 'n parkagtige tuin, daar is genoegsame aktiwiteite op die terein vir 'n heerlike kuier.
Annerie J - Aug 2023
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing, naby aan nodige winkels. Eenheid was skoon en netjies.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie vir julle oulike gaste ook sonder julle sou ons ook nie kon nie lekker dag.
Annemsrie
Martin V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Louis K - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Palesa Veronica T - Okt 2023
Algehele gradering
Great place with an amazing view, a hidden gem for those getaway moments.
Zunaid M - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely relaxing weekend alongside the river, 8/10.
Willie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die fasiliteite is skoon en die perseel baie netjies. Vir oornag was dit voldoende.
Gerrie J - Des 2022
Algehele gradering
Bakgat wegbreek.
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Cindy N - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer elke gas.
Julle was ook pragtige mensies gewees.
Riaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, baie georganiseerd, skoon en netjies!
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer julle gaste opreg. Julle was oulike gaste gewees. Wees veilig.
Pauli N - Mei 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is, is in woonstel beskikbaar.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie waardeer julle gaste wees veilig sien julle weer.
Anri S - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie vir julle oulike mense, ons waardeer dit en ons trots op ons plekkie.
Karin F - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige plekkie.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie julle, vir julle oulike mense wat ons ondersteun en waardeer.
Cindy N - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi tuin.
Marnus S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf aan woning met 'n pragtige tuin.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie, ek waardeer julle gaste en jul was ook oulike gaste gewees.
Dereck F - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik verby.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie baie julle, ons is trots op ons plekkie en dankie vir julle oulike gaste ook. Dit is so lekker om mooi mense hier te he, ons waardeer julle.
Ed R - Okt 2022
Algehele gradering
Nice, neat, lovely garden.
Rhudie S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker stil omgewing.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie, maar die spieel in die stort is lank. Ons het maar gedink meeste mense skeer in die stort. Dankie dat u dit genoem het, ons kyk daarna.
Lekker gekuier en 'n oulike gas.
Ronnie J - Jul 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie waardeer my gaste, net jammer ek kon julle self nie ontmoet het nie!
Wendy S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, mens het tuis gevoel.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle was ook awesome mense !!!
so trots op ons plekkie!!!
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en eiendom.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie.
Ons is trots op ons plekkie en julle was lekker mense.
Dankie, Annemarie.
Cecilia M - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome mense.
Michelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Gaste vriendelik.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie.
Trots op ons plekkie.
Dankie, julle was lekker mense.
Chris N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie hulpvaardig met loadshedding.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle waardeer julle oulike mense !!!
Ons sien weer dankie
Dakalo T - Okt 2021
Algehele gradering
Well-arranged and refreshing.
The Angel River Villa se terugvoer
Thank you you are realy great guests hope to see you again in future !!!
Gabriel B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies. Word altyd skoon gehou en personeel is baie vriendelik.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie. Waardeer opreg ons werk hard om ons plekkie mooi en netjies te hou.
So bly julle het dit geniet!
Heleen K - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Pragtige ligging langs die rivier.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie waardeer en hoop om julle weer te sien en The Angel River Villa is trots op ons plekkie.
Rachel V - Sep 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het, rus en vrede.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie
Waardeer julle.
Ons trots op ons plekkie.
Sien weer.
Loot R - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
The Angel River Villa se terugvoer
Dankie baie. Waardeer julle oulike mense.
Sien weer.
Martie D - Aug 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Neil V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie!
Aletta B - Okt 2020
Algehele gradering
Short visit for a wedding
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle. Ons sien uit om julle weer te sien.
Johann S - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik daar, so mooi en rustig!
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle. Ons sien uit om julle weer te sien.
Susan S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Rustig en lekker ontspannend.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie hoop om julle weer te sien!
Jeffrey K - Feb 2020
Algehele gradering
Warm and friendly reception by owner.
The Angel River Villa se terugvoer
Thank you for and your wife, you were sweeties. You must come back for a short break away again.
Past Pieter R - Feb 2020
Algehele gradering
So short but so fantastic.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle pragtige mensies. So bly THE ANGEL RIVER VILLA !! ons trots. En saam julle maak dit ons ook 'n beter span! Kyk uit vir julle!
Gustav V - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent venue and super friendly service.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie vir u kompliment. The Angel River Villa is ons trots en die gaste soos u maak ons plekkie sprankel.
Valerie L - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect getaway.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle si bky julle het dit geniet. The Angel River Villa is ons trots en my gaste wil ek net gelukkig sien!!! Sien uit om julle weer te sien!!! Ons verbeter nogsteeds!! Dingetjies en maak gemaklik oral!!! Thanks
Leonora E - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
The Angel River Villa se terugvoer
So jammer ek was glad nie bewus van die gas wat klaar was. U was welkom om my te skakel oor die gas dan sal ons gehelp het. Jammer ek was bietjie naweek weg my skoonma het waar geneem. Sal seker maak dit gebeur nie weer nie!
Nthaby R - Des 2019
Algehele gradering
My hubby and I had so much fun. The place is comfortable. I wish there were more pots as they only supplied one pot and one pan.
The Angel River Villa se terugvoer
Thank you for visiting The Angel River Villa. No problem, we will definitely be looking to this matter. We are glad to see you enjoy the time with us. We also enjoy your company like to see you again.
Audrey S - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
The Angel River Villa se terugvoer
Baie dankie julle, ons het julle net so geniet julle Pragtige mense. Ons probeer al ons gaste net gelukkig te hou THE angel River Villa is ons trosts. Hoop om julle weer te sien !!! THANKS!!!!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogenhoutstraat 6, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang