Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Angels Place Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Francois F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uitstekende fasiliteite. Baie lekker en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great overnight stay. It was lovely, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Ons kuier by Angels Place was absoluut fantasties. Rosemarie is 'n wonderlike gasvrou en gaan beslis die ekstra myl om haar gaste se verblyf 'n wonderlike ervaring te maak. Ek beveel Angels Place absoluut aan vir enige toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Uit die boonste rakke! Alles was perfek en uniek. Dit was een vir die boeke en dis naby aan alles! As mense vertonings gaan kyk by Sunbet Arena is dit verseker 'n goeie keuse om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en vriendelik, en ons het baie lekker gesels met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Betsie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Awesome. Awesome place to be. The owners are amazing and they make it feel like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2018

Iets anders in Twane. Wat 'n ondervinding! Dis 'n pragtige plek met baie professionele, vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel. Let daarop dat die naam die tema van die gastehuis is. Daar is orals engele! Dalk bietjie oordrewe, maar dis werklik smaakvol, baie skoon en netjies. Ons suite was lekker ruim, met 'n balkon wat uitkyk oor die visdam, 'n heerlike hemelbed met 'n wonderlike matras. 'n Pragtige sitgedeelte, met groot platskerm-TV en DStv-kanale. Pragtige groot badkamer, bad met spa spuite, stort, 2 wasbakke en natuurlik die toilet en sy maat! Daar is tee/koffie-geriewe en yskas met koeldrank en lekkernye. Daar is ook komplimentêre sjerrie in die kamer. Ontbyt is smaakvol en oorgenoeg. Heerlike vars vrugteslaai en ook warm kos. Daar is ontbytpap vir die wat dit verkies. Diens is uitstekend! Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Gasvry, huislik en warm. Hierdie fasiliteit het in al ons verwagtinge voldoen en selfs oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martillize
The Angels Place Boutique Hotel
Dear Valued Guest, Thank you so much for your wonderful and encouraging review. Our entire staff was very pleased reading your words. Exceeding guest expectations are of utmost importance to us. We all look forward to welcoming you again at Angel's Place Boutique Guest House. Kindest regards, Martilize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martillize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubenstein-rylaan 610, Moreletapark, Pretoria-Oos, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2df34f22bddd37457201403ae97ac3f6aed06fb0c2b222a88c391bfe8911f9e993cc94a46d4095cd678e8d73c55d0549e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 610 Rubenstein Road Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81874479448 28.28488111496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang