Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Annexe at No. 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Annexe at No. 5
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adolf G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf G

Baie lekker gekuier en gerus. Dankie.

Verblyf was baie gerieflik. Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om mens tuis te laat voel. Baie dankie.

The Annexe at No. 5 se terugvoer

Thank you, Adolf, for your positive review. Much appreciated.
Regards,
Eve and Charles

The Annexe at No. 5
Saartjie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie H

Lovely and well equipped apartment in a beautiful little town.

Staying at The Annexe at No. 5 was a truly pleasant experience. Our hostess was friendly and helpful. The unit has everything and more you need. The location is safe, quiet and close to all tourist attractions. I will definitely recommend staying at the Annexe.

John K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Skoon, gerieflik, goed toegeruste eenheid. Stil en veilige omgewing.

Defnitief. Eve is 'n gawe en omgee gasvrou. Stil en mooi omgewing, veral met die tuinvoëltjies direk onder ons venster uitkyk! Eenheid goed toegerus en getuig van goeie smaak. Geniet die verskeidenheid van DVDs wat ons kon kyk. Naby koffie en eetplekke.

Louwrens S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens S

Dit was 'n lekker aangename verblyfplek.

Eve het ons baie vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel.

Deon J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Beautiful cottage-style apartment. Very stylish with all the necessary amenities.

Clean and well organized. Everything you need and secluded.

Theosdorus Weeks M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theosdorus Weeks M

Ons het heerlik gekuier, dit is 'n pragtige plek en goed ingerig.

Baie sentraal, vriendelike gasheer.

Theresa B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Stil en privaat.

Die verblyf bied jou alles wat nodig is vir 'n gerieflike akkommodasie. Lieflike tuin en privaat ingang met veilige parkering. Eienaars is baie vriendelik. Bonus is die DVD met 'n groot keuse van flieks.

Alida R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Verblyf baie gerieflik en stapafstand van die dorp.

Vriendelike diens, alles skoon en netjies. Het baie lekker gebly, dankie.

The Annexe at No. 5 se terugvoer

Thank you Alida, for taking the time to write a review. Thank you for choosing The Annexe at No. 5.
Kind regards, Eve and Charles.

The Annexe at No. 5
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQ8MGYkoZLYatvT5XeKButrEonZhuck3gleTwYOg1fEbxNAqQW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Bougan Villas Barry Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.788591062542 20.115913480812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang