Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Annexe at No. 5

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anna-marié C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Voldoen aan al die verwagtinge wat deur die foto's geskep is. Annexe no. 5 is baie sentraal geleë. Jy kan stap na die middedorp. Dit is baie netjies en alles wat jy dalk mag nodig kry, is tot jou beskikking. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gekuier en gerus. Dankie. Verblyf was baie gerieflik. Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om mens tuis te laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
The Annexe at No. 5
Thank you, Adolf, for your positive review. Much appreciated. Regards, Eve and Charles

Saartjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely and well equipped apartment in a beautiful little town. Staying at The Annexe at No. 5 was a truly pleasant experience. Our hostess was friendly and helpful. The unit has everything and more you need. The location is safe, quiet and close to all tourist attractions. I will definitely recommend staying at the Annexe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Skoon, gerieflik, goed toegeruste eenheid. Stil en veilige omgewing. Defnitief. Eve is 'n gawe en omgee gasvrou. Stil en mooi omgewing, veral met die tuinvoëltjies direk onder ons venster uitkyk! Eenheid goed toegerus en getuig van goeie smaak. Geniet die verskeidenheid van DVDs wat ons kon kyk. Naby koffie en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred W H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Nice and relaxing. Was easy to find and centrally located. Host gave awesome ideas for eating and hiking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Dit was 'n lekker aangename verblyfplek. Eve het ons baie vriendelik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beautiful cottage-style apartment. Very stylish with all the necessary amenities. Clean and well organized. Everything you need and secluded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theosdorus Weeks M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Ons het heerlik gekuier, dit is 'n pragtige plek en goed ingerig. Baie sentraal, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Stil en privaat. Die verblyf bied jou alles wat nodig is vir 'n gerieflike akkommodasie. Lieflike tuin en privaat ingang met veilige parkering. Eienaars is baie vriendelik. Bonus is die DVD met 'n groot keuse van flieks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Verblyf baie gerieflik en stapafstand van die dorp. Vriendelike diens, alles skoon en netjies. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eve
The Annexe at No. 5
Thank you Alida, for taking the time to write a review. Thank you for choosing The Annexe at No. 5. Kind regards, Eve and Charles.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQ8MGYkoZLYatvT5XeKButrEonZhuck3gleTwYOg1fEbxNAqQW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Bougan Villas Barry Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.788591062542 20.115913480812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang