The Annexe at No. 5
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg in 'n stil, afgeleë deel van die dorpie, Montagu.
The Annexe het 'n sonnige leefarea met 'n rusbank, leunstoele en 'n etenstafel. Daar is 'n oond, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en 'n ketel in die kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n privaat stoep.
Daar is ook ekstra soos tee, koffie, Netflix, gratis WiFi en oorgenoeg DVD's, boeke, speletjies en legkaarte, draagbare braaigeriewe, 'n radio, plafonwaaiers, 'n verwarmer, elektriese kombersie en 'n klompie toerisme pamflette oor Montagu en die omliggende dorpe.
Gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens teen ekstra koste, gratis gebruik van 2 fietse om te gaan rondry en 2 braai's ('n Weber en 'n vuurput). Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby voetslaanroetes, 'n voël-bewarea, die toerismekantoor, museums, kunsgalerye, restaurante, geskenkwinkels, supermarkte, verskeie OTM's en die streek is bekend vir sy wynlandgoedere, olyfplase, gedroogte vrugte en neute, bergklimgeleenthede, bergfietsry, voetslaan en warmwaterbronne.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink The Annexe at No. 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang