Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Annexe at No. 5

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg in 'n stil, afgeleë deel van die dorpie, Montagu.

The Annexe het 'n sonnige leefarea met 'n rusbank, leunstoele en 'n etenstafel. Daar is 'n oond, mikrogolf, tweeplaatstoof, broodrooster en 'n ketel in die kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.

Daar is ook ekstra soos tee, koffie, Netflix, gratis WiFi en oorgenoeg DVD's, boeke, speletjies en legkaarte, draagbare braaigeriewe, 'n radio, plafonwaaiers, 'n verwarmer, elektriese kombersie en 'n klompie toerisme pamflette oor Montagu en die omliggende dorpe.

Gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens teen ekstra koste, gratis gebruik van 2 fietse om te gaan rondry en 2 braai's ('n Weber en 'n vuurput). Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby voetslaanroetes, 'n voël-bewarea, die toerismekantoor, museums, kunsgalerye, restaurante, geskenkwinkels, supermarkte, verskeie OTM's en die streek is bekend vir sy wynlandgoedere, olyfplase, gedroogte vrugte en neute, bergklimgeleenthede, bergfietsry, voetslaan en warmwaterbronne.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anna-marié C
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan al die verwagtinge wat deur die foto's geskep is. Annexe no. 5 is baie sentraal geleë. Jy kan stap na die middedorp. Dit is baie netjies e...
Sien meer
Des 2024
Adolf G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier en gerus. Dankie. Verblyf was baie gerieflik. Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om mens tuis te laat voel. Baie dankie.
Mei 2024
Saartjie H
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely and well equipped apartment in a beautiful little town. Staying at The Annexe at No. 5 was a truly pleasant experience. Our host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
John K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik, goed toegeruste eenheid. Stil en veilige omgewing. Defnitief. Eve is 'n gawe en omgee gasvrou. Stil en mooi omgewing, veral met die ...
Sien meer
Jan 2024
Alfred W H
Saam met lewensmaat
4.8
Nice and relaxing. Was easy to find and centrally located. Host gave awesome ideas for eating and hiking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Annexe at No. 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougan Villas 5, Barrystraat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQ8MGYkoZLYatvT5XeKButrEonZhuck3gleTwYOg1fEbxNAqQW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Bougan Villas Barry Street 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.788591062542 20.115913480812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang