Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Apple Blossom Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renee P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker en die eienaar het heeltyd met ons gekommunikeer om die inklok en uitklok te vergemaklik. Alles baie netjies en gerieflik en 'n pragtige huisie. Sal enige tyd aanbeveel. Beddens slaap baie lekker en die wit duvets en beddegoed is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Renee. Ek is bly om dit te hoor en waardeer jou mooi woorde. Kom gerus weer! Mooi bly. Jorina

Friedl L
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Pragtige plekkie om 'n spesiale tyd saam te hê! Wat 'n lieflike huis vir 'n heerlike kuier-naweek. Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Friedl! Bly alles was beskikbaar en in orde vir julle. Groete Jorina

Zachary H
1 nag
5.0
Nov 2023

Comfortable beds, very clean, huge parking, braai, WiFi, DSTV, etc. Absolutely brilliant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ek probeer altyd die beste vir my gaste gee! Groete

Andria P
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Enjoyed our stay! Nice backyard where you can have a braai. Lovely cottage and great service. Very easy and convenient! Perfect for a family or group of friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Thank you for your excellent feedback! I'm glad you experienced everything positively as I always strive to fulfil my guests' needs! Do come again, for you were also excellent guests to have! Regards Jorina

Madieg M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Quaint, convenient, comfortable. More than what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Thank you for your wonderful review, Madieg. I am always striving to improve and make the cottage better with each visit.

Lanne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Stylvol en netjies. Dis mooi met rustige atmosfeer en naby genoeg aan Franschhoek vir bietjie avontuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie Q
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Was perfect for what we required in a stay over. I believe that it should be made clear that there is only one bathroom the current description makes it sound like there is an en-suite bathroom for the main bed and then a shared bathroom for the other 2 bedrooms which is not the case.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Thank you for your opinion about the bathroom description. I changed it immediately to avoid misunderstandings in future.

Meagan N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Conveniently located, neat and cosy cottage. We enjoyed our stay as well as the extra small touches like hot water bottles, electric blankets and the camping cot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Thank you very much for your beautiful review of my guest house! I welcome good and poor critic as to continually upgrade the standard, so please feel free to do so.

Elena L
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Stil, rustig en koel kamers! Net wat ons benodig het na 'n lang karrit. Skoon en alles was vars. Beste diens voor en na ons verbylf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorina
The Apple Blossom Cottage
Baie dankie.

Jacki J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2020

Skoon, netjies, veilig en net heerlik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jorina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prins Albert-Straat 6, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbde6ba74416c4b537cb1a341004aac1006bedc20345943a9c4c222dbf817f3eb8467b10672b50c8ce78717538b410ce1e837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 6 Prins Albert Street Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.994236333938 19.292389160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang