The-Ark B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Floor M - Jun 2024
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Coco M - Jul 2023
Algehele gradering
Great host and an excellent breakfast.
Peter V - Apr 2023
Algehele gradering
Marius se warm ontvangs en puik diens het ons wegbreek die moeite werd gemaak.
The-Ark B&B se terugvoer
Baie dankie Peter. Dit was n absolute plesier om julle hier te kon hê en om seker te maak julle geniet julle welverdiende ruskansie.
Tania D - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was gemiddeld met heerlike ontbyt en vriendelike diens.
Lees meerThe-Ark B&B se terugvoer
Geagte Tanya
Dankie vir jou tyd om oorsig te gee van jou ondervinding.
Die badkamer is so geadverteer as 'n aparte badkamer.
Hierdie kamer is uiters gewild vir gesinne wat nie 'n badkamer in die kamer wil hê nie.
Wat die badkamer se opdatering betref, is totaal onvanpas aangesien die 'n ark is, alles is oud!
Die kombuis is 2 meter van jou kamerdeur en was maklik bereikbaar vir koffie en water.
En aangesien hierdie die enige kamer vir jou beskikbaar was as 'n laat bespreker, gedurende die seisoen, was letterlik 'n vloek a.g.v. 'n kansellasie.
Hoop jy kry volgende keer 'n geleentheid om 'n beter keuse te maak.
Groete
Marian
Eienaar
The-Ark B & B
Ronel K - Feb 2023
Algehele gradering
Het ongelukkig net oorgeslaap.
Nancy F - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek!
Lindi P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer met gasvryheid uit die boonste rakke.
Linda B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Dave P - Okt 2021
Algehele gradering
Warm and friendly, very accommodating.
The-Ark B&B se terugvoer
Thank you Dave for this lovely review. We really appreciate it!
Hope to see you again.
Joseph T - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik. Die ontbyt is uit die boonste rakke en smaaklik.
The-Ark B&B se terugvoer
Dankie Malinda vir hierdie pragtige woorde. Ons waardeer opreg.
Kala P - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
The-Ark B&B se terugvoer
Dankie Ohna. Dit was lekker om julle hier te kon he. Hoop on julle weer te sien.
Pearly Groete
Johan en Marian
Kim R - Jan 2021
Algehele gradering
Chilled family holiday.
Ilse V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker.
Evert S - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect.
Henri G - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelijke ontvangs.
Nellie V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring!
Anri V - Okt 2019
Algehele gradering
Mens voel baie tuis!
Philile M - Jul 2017
Algehele gradering
Great stay.
The-Ark B&B se terugvoer
Dear Philile,
We are sorry to hear that you were under the impression to get room service every day.
The Ark is a 3 star guest house and do not offer the service as hotels does.
We hope you understand.
Regards,
Marian
Owners and manager
The Ark B & B
Ansie P - Aug 2016
Algehele gradering
Puik.
The-Ark B&B se terugvoer
Baie dankie Ansie.
Ons sal nie ophou on net die beste waarde vir geld vir ons gaste te bied.
Marian
The-Ark
Kotie T - Sep 2016
Algehele gradering
Alles netjies en gasvry verwelkom!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Purenweg 22, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang