Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The-Ark B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir The-Ark B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Floor M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floor M

Warm and welcoming.

Warm and welcoming, absolutely delicious breakfast. Felt very much at home.

Coco M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coco M

Great host and an excellent breakfast.

I'll definitely check in at The-Ark again when I'm in Pearly Beach.

Peter V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Marius se warm ontvangs en puik diens het ons wegbreek die moeite werd gemaak.

Ontbyt was 'n bederf en van goeie gehalte. Die stilte en veiligheid, het 'n welverdiende nagrus verseker. The Ark het regtig 'n huislike en "kom weer" atmosfeer vir ons gebied.

The-Ark B&B se terugvoer

Baie dankie Peter. Dit was n absolute plesier om julle hier te kon hê en om seker te maak julle geniet julle welverdiende ruskansie.

The-Ark B&B
Tania D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tania D

Dit was gemiddeld met heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Ja, maar die feit dat die badkamer apart van die kamer is, was ongemaklik. Die gastehuis was vol en dan moet mens met nagklere deur die gang loop badkamer toe. Alles was skoon en netjies, maar die badkamer het opknapping nodig. Die ander frustrasie is kragpunte in die kamer weg van spieëls. En dan was die waterbottel in die yskas dol leeg. So ook die ketel, so ons kon nie koffie maak die oggend voor ontbyt nie.

The-Ark B&B se terugvoer

Geagte Tanya
Dankie vir jou tyd om oorsig te gee van jou ondervinding.
Die badkamer is so geadverteer as 'n aparte badkamer.
Hierdie kamer is uiters gewild vir gesinne wat nie 'n badkamer in die kamer wil hê nie.
Wat die badkamer se opdatering betref, is totaal onvanpas aangesien die 'n ark is, alles is oud!
Die kombuis is 2 meter van jou kamerdeur en was maklik bereikbaar vir koffie en water.
En aangesien hierdie die enige kamer vir jou beskikbaar was as 'n laat bespreker, gedurende die seisoen, was letterlik 'n vloek a.g.v. 'n kansellasie.
Hoop jy kry volgende keer 'n geleentheid om 'n beter keuse te maak.

Groete
Marian
Eienaar
The-Ark B & B

The-Ark B&B
Ronel K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Het ongelukkig net oorgeslaap.

Is baie vriendelik ontvang deur Natalie, sy het ook vir ons 'n heerlike ontbyt gemaak die volgende oggend. Dit is regtig 'n pragtige plek. Sal beslis weer daarheen gaan.

Nancy F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy F

Perfek!

Ongelooflike mense - Johan en Marian gaan uit hulle pad uit! Lekker bed, warm stort en die BESTE ontbyt.

Lindi P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P

Baie gerieflike kamer met gasvryheid uit die boonste rakke.

Mariaan en Johan het ons so tuis laat voel dat ons amper soos familie gevoel het met ons vertrek! Die huis en kamer is gerieflik ingerig met alles wat jy kon benodig. Ons het gehou van al die sit hoekies waar jy kan sit om die uitsig te bewonder! Die ontbyt is uit die boonste rakke! Dankie julle ons het heerlik gekuier!

Linda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Heerlik gekuier.

Lekker gekuier saam met eienaars, gesels en gebraai.

Dave P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

Warm and friendly, very accommodating.

Exceptionally friendly hosts. Watched rugby together. Excellent breakfasts. Snug beds!

The-Ark B&B se terugvoer

Thank you Dave for this lovely review. We really appreciate it!
Hope to see you again.

The-Ark B&B
Joseph T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Baie mooi, skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik. Die ontbyt is uit die boonste rakke en smaaklik.

Mense kan gerus by Die Ark aanklop vir gasvryheid.

The-Ark B&B se terugvoer

Dankie Malinda vir hierdie pragtige woorde. Ons waardeer opreg.

The-Ark B&B
Kala P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kala P

Ongelooflik!

Ons bly nie gereeld met vakansie in ’n Gastehuis nie, maar na die verblyf by The-Ark B&B is dit vir seker my eerste keuse van verblyf!

The-Ark B&B se terugvoer

Dankie Ohna. Dit was lekker om julle hier te kon he. Hoop on julle weer te sien.
Pearly Groete
Johan en Marian

The-Ark B&B
Kim R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim R

Chilled family holiday.

We had a wonderful time at The-Ark, despite beaches being banned. We made the most of the location enjoying daily walks along the many seaside trails. Johan and Marian, were the perfect hosts we enjoyed many sundowners and heart to heart chats, nothing was too much trouble for them. Comfortable rooms and amenities, a hearty breakfast and a home full of character to explore.

Ilse V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Lekker.

Wonderlike kamers. Gasvryheid is topklas. Alles wat mens nodig het. Ontbyt was ook heerlik.

Evert S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S

Perfect.

Value for money, friendly, clean, great view good breakfast, great host. Could not have asked for more.

Henri G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri G

Vriendelijke ontvangs.

Goedehulp bij verkenning omgeving.

Nellie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V

'n Heerlike ervaring!

Wat 'n fantastiese fonds! Craig was die perfekte gasheer, hy het ons so welkom laat voel. Die geriewe is top klas en gerieflik met die mooiste uitsigte en 'n klipgooi van die strand af. Heerlike ontbyt. Highly recommended!

Anri V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anri V

Mens voel baie tuis!

Die plekkie is baie oulik en die personeel laat mens baie tuis voel!

Philile M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philile M

Great stay.

We had an excellent stay, but the only flaw was that the rooms were not cleaned or serviced every day.

The-Ark B&B se terugvoer

Dear Philile,
We are sorry to hear that you were under the impression to get room service every day.
The Ark is a 3 star guest house and do not offer the service as hotels does.
We hope you understand.
Regards,
Marian
Owners and manager
The Ark B & B

The-Ark B&B
Ansie P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Puik.

Uitstekende waarde vir geld. Ontvangspersoon fantasties.

The-Ark B&B se terugvoer

Baie dankie Ansie.
Ons sal nie ophou on net die beste waarde vir geld vir ons gaste te bied.
Marian
The-Ark

The-Ark B&B
Kotie T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie T

Alles netjies en gasvry verwelkom!

Die fasiliteite was regtig baie netjies en skoon. Die ontvangs en verblyf was gasvry en ek sal dit definitief aanbeveel en sommer weer daar gaan bly. Alhoewel die ontbyt beskikbaar en gereed was, moes ons dringend vertrek. Volgende keer bly ons definitief langer.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Purenweg 22, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA453b9a067408d733a4af3c7f5ce19ce581774cc8763e407b336f57ec27bdd67fb1adde9226e9d236ecb4be12df07c3df19ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 22 Puren Way Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669980471547 19.508152309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang