Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The-Ark B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Floor M
1 nag
5.0
Jun 2024

Warm and welcoming. Warm and welcoming, absolutely delicious breakfast. Felt very much at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coco M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great host and an excellent breakfast. I'll definitely check in at The-Ark again when I'm in Pearly Beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Marius se warm ontvangs en puik diens het ons wegbreek die moeite werd gemaak. Ontbyt was 'n bederf en van goeie gehalte. Die stilte en veiligheid, het 'n welverdiende nagrus verseker. The Ark het regtig 'n huislike en "kom weer" atmosfeer vir ons gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
The-Ark B&B
Baie dankie Peter. Dit was n absolute plesier om julle hier te kon hê en om seker te maak julle geniet julle welverdiende ruskansie.

Tania D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Dit was gemiddeld met heerlike ontbyt en vriendelike diens. Ja, maar die feit dat die badkamer apart van die kamer is, was ongemaklik. Die gastehuis was vol en dan moet mens met nagklere deur die gang loop badkamer toe. Alles was skoon en netjies, maar die badkamer het opknapping nodig. Die ander frustrasie is kragpunte in die kamer weg van spieëls. En dan was die waterbottel in die yskas dol leeg. So ook die ketel, so ons kon nie koffie maak die oggend voor ontbyt nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Marian
The-Ark B&B
Geagte Tanya Dankie vir jou tyd om oorsig te gee van jou ondervinding. Die badkamer is so geadverteer as 'n aparte badkamer. Hierdie kamer is uiters gewild vir gesinne wat nie 'n badkamer in die kamer wil hê nie. Wat die badkamer se opdatering betref, is totaal onvanpas aangesien die 'n ark is, alles is oud! Die kombuis is 2 meter van jou kamerdeur en was maklik bereikbaar vir koffie en water. En aangesien hierdie die enige kamer vir jou beskikbaar was as 'n laat bespreker, gedurende die seisoen, was letterlik 'n vloek a.g.v. 'n kansellasie. Hoop jy kry volgende keer 'n geleentheid om 'n beter keuse te maak. Groete Marian Eienaar The-Ark B & B

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Het ongelukkig net oorgeslaap. Is baie vriendelik ontvang deur Natalie, sy het ook vir ons 'n heerlike ontbyt gemaak die volgende oggend. Dit is regtig 'n pragtige plek. Sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Perfek! Ongelooflike mense - Johan en Marian gaan uit hulle pad uit! Lekker bed, warm stort en die BESTE ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Baie gerieflike kamer met gasvryheid uit die boonste rakke. Mariaan en Johan het ons so tuis laat voel dat ons amper soos familie gevoel het met ons vertrek! Die huis en kamer is gerieflik ingerig met alles wat jy kon benodig. Ons het gehou van al die sit hoekies waar jy kan sit om die uitsig te bewonder! Die ontbyt is uit die boonste rakke! Dankie julle ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlik gekuier. Lekker gekuier saam met eienaars, gesels en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Warm and friendly, very accommodating. Exceptionally friendly hosts. Watched rugby together. Excellent breakfasts. Snug beds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
The-Ark B&B
Thank you Dave for this lovely review. We really appreciate it! Hope to see you again.

Joseph T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie mooi, skoon en netjies. Eienaars is baie vriendelik. Die ontbyt is uit die boonste rakke en smaaklik. Mense kan gerus by Die Ark aanklop vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marian
The-Ark B&B
Dankie Malinda vir hierdie pragtige woorde. Ons waardeer opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Purenweg 22, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA453b9a067408d733a4af3c7f5ce19ce581774cc8763e407b336f57ec27bdd67fb1adde9226e9d236ecb4be12df07c3df19ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 22 Puren Way Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669980471547 19.508152309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang