Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Armagh Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trichardtsweg 674, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Armagh Guesthouse bied gerieflike B&B met 'n Ierse tema in Boksburg. Dié dorp bied winkelsentrums, waterparke en maklike toegang tot ander trekpleisters. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié huis het 7 kamers geskik vir 15. Die kamers is: The Leprechaun - Kamer 7, Irish Dancers, The Horses of Ireland, The Shannon, The Shamrock, The Gaelic Harp, Giants Causeway, en die Celts Tree of Life. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n TV met 'n groot verskeidenheid flieks, reekse, Netflix en sekere DStv-kanale.

Geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, WiFi, DStv, gastesitkamer, Ierse kroeg, 'n lapa, sontstoele, eetarea en veilige parkeerplek in.

Die gastehuis het 'n sonpaneelstelsel vir elektrisiteit in samewerking met krag vanaf die netwerk. Mikrogolfoonde, ketels en lugversorging kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie, en geisers skakel outomaties af wanneer dit beurtkrag is.

Boksburg bied verskeie besienswaardighede soos Emperors Palace Casino & Conference Centre, Wildwater Water Park, die bekende Oos-Rand vlooimarkte, en doendinge soos gholf by verskeie gholfbane, sandplankry by Mount Mayhem en verfbal by Blades and Triggers Paintball Range, rolbalklubs, en gratis fietsry- en hardloopklubs.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Stefan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Dit is waarde vir geld, en absoluut die netjiesste plek waar ek al gebly het.
Nov 2024
Lieb D
Gesin met tieners
5.0
Vreeslik lekker gewees! Sal vir seker weer gaan. Ons het baie lekker by The Armagh Guesthouse gebly! Hulle het ons vriendelik ontvang en die diens was...
Sien meer
Jun 2024
Emmerentia P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker - Veilig - Luuks en baie netjies. Baie netjies en baie lekker atmosfeer! Ons was met ope hande verwelkom.
Mei 2024
Mmamane M
Saam met vriende
5.0
It's clean, like their hospitality, and the lovely staff is so friendly always. The Armagh Guesthouse is a very nice place that you can...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Kgotso M
4.8
Has everything you'd expect. Very pleasant, was actually surprised at how nice it was. The room was very nice and has all the things yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Trichardtsweg 674, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink The Armagh Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trichardtsweg 674, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cb94495fe5a68bc344b5bcdf7c6529703e77cd365cc96d3aa87ea6a9a06a9e0a179d7d65001f59d13d7647642534a0a0d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 674 Trichardts Road Beyers Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.182095776804 28.25379953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789