Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art Box

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mayslaan 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Art Box bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n klein kothuis wat verbind is met 'n hoofhuis waar die eienaars woon. Gaste het eksklusiewe gebruik van die kothuis, tuin, braai-area en swembad. The Art Box is in die skilderagtige dorpie Greyton geleë. Oorspronklik 'n arbeidershuisie op 'n plaas, het The Art Box steeds sy oorspronklike moddermure wat terugdateer na 1893.

Die eiendom is op 'n stowwerige grondpad geleë met toegang tot die hoofwinkelgebied en restaurante, omring deur berge, bome en heerlike staproetes. Die kothuis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of net om jou batterye te herlaai. Die eiendom is hondvriendelik en volledig toegemaak. Gaste het eksklusiewe gebruik van die swembad, borrelbad en buite boma-area. Die pizza-oond is ook beskikbaar om te kook, so bring 'n paar pizza-basisse saam as jy wil.

Die eiendom bied ook 'n wonderlike buitebad en -stort met warm en koue water. Daar is oorgenoeg buite-sitareas asook 'n hangmat om te ontspan en te lees. Dit is die ideale wegbreek met pragtige groen omgewing en voëlgesang om jou geselskap te hou.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Die en suite-badkamers het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitarea. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir The Art Box
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mayslaan 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Art Box het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mayslaan 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41a661b68ff14640ffb23ee50fd5dfd6d8dd18a0001dd942637222798428c6b7d34ff85e74b7f0294d0c3856d98e7baade8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 29 Mays Lane Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.05302544294 19.60519375582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang