The Art Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sunette F - Mei 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly.
The Art Guesthouse se terugvoer
Sunette, dit was 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en hier te hê. Julle maak hierdie bedryf sommer die moeite werd. Wens vir julle alles van die beste!
Tinus S - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, warm, arty and an experience.
The Art Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n plesier en 'n voorreg om jou hier te kon hê, Tinus. Gaste soos jy maak dit alles die moeite werd! Altyd welkom.
Elsa
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie mooi kamers en tuin. Gasvrou is vriendelik.
Christiaan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek skep 'n kunsinnige atmosfeer wat onvergeetlik is. Baie aandag aan detail.
Lorraine W - Feb 2024
Algehele gradering
Feestelike atmosfeer.
Enzlia O - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig. Skoon. Natuur. Pragtig. Nice kunswerke. Netjiese tuin.
Ilona P - Des 2023
Algehele gradering
Elsa is 'n wonderlike gasvrou en haar personeel is vriendelik en behulpsaam. Luukse.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Ilona
Dit was wonderlik om julle weer hier te kon hê.
Julle is sulke aangename gaste om te huisves.
Wens julle net die beste.
Groete
Elsa
Christiaan C - Okt 2023
Algehele gradering
Goed.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Christiaan
Ek is baie bly julle het die tydjie hier by ons geniet
Dis n plesier om julle te kon ontmoet
Julle is altyd baie welkom hier
Mooi bly
Elsa
Aldu D - Okt 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik.
The Art Guesthouse se terugvoer
Aldu dit was n groot plesier om julle hier te kon he
Ek is so bly julle het n aangename tydjie hier gehad
Julle is altyd meer as welkom
Wens vir julle net die beste
Elsa
Suzette L - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful rooms and an even more beautiful garden.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Suzette
I am so glad you had an enjoyable stay here
Thank you for being so appreciative of all our efforts, it means a lot
You are most welcome always
Keep well
Elsa
Mila O - Jul 2023
Algehele gradering
What a lovely stay!
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Mila,
I am so glad you had a great time.
You are always welcome here.
Kind regards,
Elsa
Francois B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelik.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Francois. Só bly julle het die tydjie geniet.
Dis 'n voorreg om sulke aangename mense as gaste te kon hê
Groete
Elsa
Dirkie D - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
The Art Guesthouse se terugvoer
Dirkie
Ek is baie bly julle het lekker gekuier hier
Julle is great mense om as gaste te kon he
Mooi bly
Elsa
Pieter P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige en ordentlike verblyf.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter
Ek is baie bly dat jy lekker by ons gebly het.
Jy is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa
Amanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Besonders.
The Art Guesthouse se terugvoer
Amanda dit was net n groot plesier en n voorreg om julle hier te kon hê.
Julle is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa
Elize F - Apr 2023
Algehele gradering
Juweel van 'n plek!
The Art Guesthouse se terugvoer
Liewe Elize
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon he.
Julle is altyd so baie welkom.
Die muskiete, ai man.
Okkie P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vrolik tog rustige atmosfeer.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Okkie
Ek is baie bly julle het die tydjie hier geniet.
Julle is altyd baie welkom.
Was lekker om julle te kon ontmoet.
Mooi bly.
Elsa
Hennie H - Apr 2023
Algehele gradering
Verrassend met die boomtakke.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Johannes
Ek is bly julle het die tydjie hier geniet
Julle is altyd baie welkom
Mooi bly
Elsa
Lientjie V - Feb 2023
Algehele gradering
Kleurvol! Dit is absoluut pragtig daar, en die mense is so vriendelik en behulpsaam.
The Art Guesthouse se terugvoer
Lientjie dit was so lekker om julle as gaste te kon ontvang
So bly julle het dit geniet, dit maak sommer alles vir ons die moeite werd
Wens vir julle net die beste
Elsa
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anthonie D - Nov 2022
Algehele gradering
Besonderse verblyf! Dit voel of mens in 'n ander wêreld is.
The Art Guesthouse se terugvoer
Anthonie, dit was regtig lekker om julle te kon leer ken het. Dit was net 'n groot plesier.
Ek is bly julle het 'n lekker tydjie gehad.
Julle is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa
Annalize J - Aug 2022
Algehele gradering
Hierdie is 'n besonderse ondervinding.
The Art Guesthouse se terugvoer
Annelize en jy is n spesiale soort mens om te kon ontmoet.
Julle is altyd meer as welkom.
Groete
Elsa
Quinton V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit laat jou voel asof jy tuis is.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Quinton
Dit is altyd 'n groot vooreg en plesier om sulke aangename mense soos julle as gaste hier te kan he.
Wens julle nert die beste toe.
Groete
Elsa
Jolene C - Jun 2022
Algehele gradering
Great.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Jolene
Dit was net 'n groot voorrreg en plesier om julle te kon ontmoet en as gaste te kon he.
Julle is altyd welkom.
Groete en net die beste vir julle.
Elsa
Magda G - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n pragtige plek en tuin.
The Art Guesthouse se terugvoer
Magda, dit was net 'n groot plesier om julle te kon ontmoet.
Julle is altyd welkom hier by my.
Groete
Elsa
Louise V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly by die mooi en interessante gastehuis.
Marie V - Jan 2022
Algehele gradering
Tranquil, relaxing.
The Art Guesthouse se terugvoer
I am so glad you had a good stay here with us
You are always very welcome
Keep well
Elsa
Martie M - Des 2022
Algehele gradering
Mooi gastehuis en kleurvol.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Martie
Ek is bly julle het dit geniet hier.
Was goed om julle te kon ontmoet.
Wens vir julle 'n besonderse nuwe jaar.
Groete
Elsa
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, mooi dekor en skilderye.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Johan
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Lieflike jong mense en vriendelik, net 'n plesier om julle te kon ontmoet
Pieter P - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Mitch W - Apr 2022
Algehele gradering
Breek plaaslik weg met 'n eksotiese draai.
Sampie P - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustig gebly.
Busisiwe R - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet and nice place.
Wilna M - Jan 2022
Algehele gradering
Kleurvolle kuier.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Wilma,
Ek is baie bly jy het jou kuiertjie hier geniet.
Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Jammer oor die internet, ons het massiewe probleme in Harties met fibre, hulle is vir ewig aan die werk daaraan tot ons erge frustrasie.
Mooi bly.
Groete,
Elsa
Magna V - Okt 2021
Algehele gradering
'n Prag-blyplek en heerlik ontspan.
Lees meerThe Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Magna,
Julle kuiertjie was kort, maar ek is bly dit was lekker.
Julle is altyd welkom by my.
Groete
Elsa
Lisa H - Okt 2021
Algehele gradering
Mooiste mooi.
The Art Guesthouse se terugvoer
Lisa, Julle sal altyd meer as welkom wees hier by ons.
Kom kuier gerus weer.
Mooi bly.
Elsa
Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Oase, 'n pragtige plek vir rus en vrede, 'n paradys. Ons is in vervoering oor die lieflike atmosfeer, 'n energie sò mooi, asook die versiering van die kamers.
The Art Guesthouse se terugvoer
Dit is net baie besonders as gaste vriende raak. Sielsgenote.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en hier te he vir 'n tydjie.
Twee pragtige mense en julle is altyd welkom hier.
Jean-pierre (jp) F - Aug 2021
Algehele gradering
Nice calming atmosphere.
The Art Guesthouse se terugvoer
Jean-Pierre,
It was lovely to meet you, and great to have you as guests.
I am really glad you had a pleasant stay.
Keep well
Elsa
Evert D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekke rustig, baie lekke gewees.
Suzette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Definitief aan te beveel.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Suzette
Ek is so bly julle het lekker gekuier
Dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet het, lieflike mense.
Groete, Elsa.
Theo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulik, netjies, iets anders.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Theo
Dit was 'n groot plesier om julle as my gaste te kon he. Baie dankie.
Julle is altyd welkom.
Groete
Elsa
Raelize D - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig.
The Art Guesthouse se terugvoer
Ek kan net groot om verskoning vra. Dit het my regtig heeltemal ontgaan
Baie jammer vir die teleurstelling hoor.
Ek sal kyk na die mat wat gly, dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.
Adel W - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, kunssinnige woning - wonderlike atmosfeer en sal beslis weer daar bly!
The Art Guesthouse se terugvoer
En julle is besonderse mense! Dit was so lekker om julle te kon ontmoet.
Wens vir julle alles van die beste. Groete. Elsa
Ryno G - Okt 2020
Algehele gradering
So aangenaam en die personeel is vriendelik.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Ryno
Dit was so n plesier om julle hier te kon he
Julle is altyd meer as awelkom
Groete
Elsa
Hester D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
The Art Guesthouse se terugvoer
Dit is vir my sooo lekker om te hoor dit was vir julle n lekker ervaring. Julle was ook wonderlike gaste
Julle is altyd welkom
Groete
Elsa
Nela D - Feb 2020
Algehele gradering
Everything was amazing, we enjoyed our stay.
Charleen K - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Charleen,
Dit was n voorreg en plesier om julle hier te kon he
Julle is altyd baie welkom
Groete,
Elsa
Theresa V - Des 2020
Algehele gradering
Vreeslike mooi huis! Baie skoon en netjies.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Theresa
Dit was regtig net 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Julle is wonderlike gaste en maak hierdie bedryf die moeite werd.
Julle is altyd welkom hier by my.
Beste wense, Elsa.
Dawid B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Dawid
Dit was baie lekker om julle hier te kon he en, julle is altyd baie welkom
Groete
Elsa
Valken V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie gerieflik!
The Art Guesthouse se terugvoer
Dit was net 'n groot plesier om julle twee hier te kon huisves. Julle is altyd baie welkom.
Pieter D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter,
Ek is baie bly dat dit vir julle 'n lekker ervaring was.
Julle is altyd welkom hier.
Groete
Elsa
Riana E - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Rothea M - Mrt 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Rothea
Baie jammer dat dit nie was wat jy verwag het nie.
Ons sal verseker op let oor dit wat jou gepla het.
Groete
Elsa
Elsie F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Kim B - Apr 2018
Algehele gradering
Perfect getaway.
Yvonne L - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik anders, baie rustig, veilig.
The Art Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Yvonne. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ria
Admin
Nicky A - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
The Art Guesthouse se terugvoer
Thank you Nicky we appreciate you review. Hope to see you again.
Regards
Ria
Admin
Brigitte V - Jul 2018
Algehele gradering
Cosy and clean, real value for money.
Emberentia W - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Chane V - Mrt 2018
Algehele gradering
Privaat, rustig en baie interesant.
The Art Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Chane
Baie dankie vir die mooi oorsig. Ons waarderr dit baie.
Groete
Ria
Admiin
Stefanus V - Jul 2018
Algehele gradering
Niks te verbeter nie. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan.
Renata D - Des 2018
Algehele gradering
Amazing place, very eccentric.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek, baie eksentrieke.
Daar is soveel om jou oë in die kamer en in die tuin te vestig. Hou van die kunstige voorkoms. Elsa het 'n wonderlike oog vir dekor en haar kuns is pragtig. So 'n unieke plek om te besoek, ons het dit geniet en was hartseer om te vertrek na ons oornagverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christo S - Aug 2018
Algehele gradering
Verskriklik lekker.
Gertjie C - Jan 2018
Algehele gradering
Oulike plek vir die kreatiewe siel.
The Art Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Groete
Ria
Admin (The Art Guesthouse)
Martiens J - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lees meerThe Art Guesthouse se terugvoer
Goeie dag, Ons is baie jammer om van die klagtes te lees. Ons adverteer nie as 'n bed en ontbyt nie. As u die beskrywing van die kamers lees sal u sien dat ons spesifiek noem dat ons selfsorg. Ek het TravelGround gekontak in verband met die deel by die beskrywing wat lees kamer in gastehuis/B&B. Die dame het verduidelik dat dit beteken dit kan 'n kamer / of 'n kamer met ontbyt wees. Ons kan dit ongelukkig nie verander nie, dit is hoe hulle werk. Maar in die beskrywing van die kamer stel ons dit duidelik dat ons selfsorg eenhede het. Ons kamers word skoongemaak van 8-1. Teen R 750.00 per nag dink ons defnitief nie ons is duur nie. Dankie.
Rupert V - Sep 2017
Algehele gradering
Living in art.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Rupert,
It was only a privilege to have shared my space with you
You are always welcome.
All the best
Elsa
Alitia V - Aug 2017
Algehele gradering
Uniek, gemaklik en smaakvol versier.
The Art Guesthouse se terugvoer
Beste Alitia,
Ek is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.
Groete,
Elsa
Diana H - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het gerieflik gebly, en persoonlike aandag ontvang in hierdie interessante, inspirerende, kreatiewe en kunstige omgewing.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Diana
Dit was net n groot voorreg om julle te kon ontmoet en hier te kon he
Dankie vir julle
Mooi dag
Elsa
Jean Prieur D - Jul 2017
Algehele gradering
Perfek vir 'n romantiese wegbreek!
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Jean Prieur
Ek is so bly julle het lekker gekuier hier, baie dankie
Groete
Elsa
Maryna S - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
The Art Guesthouse se terugvoer
Beste Maryna,
Dit is vir my so lekker as julle dit geniet het, dit maak alles sommer net die moeite werd. Kom kuier gerus weer of loer in vir 'n koffie of 'n wyntjie.
Groete,
Elsa
Lizette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Indien jy regtig wil ontspan en batterye herlaai is The Art Guesthouse die antwoord.
Lees meerThe Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Neels,
Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Elsa
Jana G - Jan 2017
Algehele gradering
Oase na 'n wilde week.
Lees meerThe Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Jana
Dit gee my groot vreugde as ek weet julle het lekker gebly hier by my.
Ek waardeer julle terugvoering baie.
Julle is altyd welkom natuurlik.
Groete
Elsa
Jolet P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Jolet
Ek is so bly dit was vir julle 'n lekker ondervinding.
Julle is altyd welkom.
Groete
Elsa
Nelmari K - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en rustig; die kunsinnigheid het ons in vervoering gehad.
The Art Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Nelmari,
Baie dankie! Dit is vir my n groot lekkerte om te weet dat julle dit geniet het.
Altyd welkom hier.
Elsa
Henk L - Aug 2017
Algehele gradering
Exciting plek, dis iets anders en baie netjies.
Louise N - Aug 2016
Algehele gradering
Kos vir die kreatiewe siel.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Louise
Baie dankie! Ek het dit geniet om julle hier te hê.
Groete
Elsa
Debbie F - Aug 2016
Algehele gradering
Absolutely amazing!
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Debbie,
It was a great pleasure to have you here. Thanks!
Kind regards,
Elsa
Romano D - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker gemaklik en baie mooi en sal enige tyd weer daar gaan bly.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Romano
Dit was great om julle hier te hê. Julle is altyd welkom
Groete,
Elsa
Hermanus B - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker kamer met asemrowende tuin!
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Sonja
Dit was net 'n groot lekkerte om julle hier te kon hê.
Groete
Elsa
Gerrit J - Apr 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Gerrit
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Dit word baie waardeer
Groete
Elsa
Johan M - Jun 2016
Algehele gradering
Nice and cozy!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en gerieflik.
Lekker plek om te bly. Interessante dekor. Sal weer daar bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Johan
Baie dankie. Dit was baie lekker om julle hier te hê.
Groete,
Elsa
Marika V - Apr 2016
Algehele gradering
'n Avontuur op sy eie.
The Art Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marika. Dit was 'n voorreg om julle hier te kan hê. Groete Elsa
Adriaan D - Okt 2016
Algehele gradering
Interessante verblyf.
The Art Guesthouse se terugvoer
Hallo Adriaan
Baie dankie vir julle kommentaar.
Dit was 'n groot plesier om jul hier te kon hê.
Julle is altyd welkom.
Elsa
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang