Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sunette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal beslis weer daar bly. Vreeslik mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Sunette, dit was 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en hier te hê. Julle maak hierdie bedryf sommer die moeite werd. Wens vir julle alles van die beste!

Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pleasant, warm, arty and an experience. What a lovely place to visit. We had a pleasant stay and will visit again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Dit was 'n plesier en 'n voorreg om jou hier te kon hê, Tinus. Gaste soos jy maak dit alles die moeite werd! Altyd welkom. Elsa

Johan V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie mooi kamers en tuin. Gasvrou is vriendelik. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die plek skep 'n kunsinnige atmosfeer wat onvergeetlik is. Baie aandag aan detail. Ek en my meisie was baie impressed met die plek. Highly recommended!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Feestelike atmosfeer. Verblyf was baie aangenaam. Die kleurryke tuin en versierings was lekker op die oog. Pragtige kunswerke van die eienaar in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enzlia O
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Rustig. Skoon. Natuur. Pragtig. Nice kunswerke. Netjiese tuin. Ja, ons het baie lekker gebly. Ligging is lekker sentraal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilona P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Elsa is 'n wonderlike gasvrou en haar personeel is vriendelik en behulpsaam. Luukse. Heerlike en luukse verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Ilona Dit was wonderlik om julle weer hier te kon hê. Julle is sulke aangename gaste om te huisves. Wens julle net die beste. Groete Elsa

Christiaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Goed. Perfekte oorbly en vriendelike eienaar/personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Christiaan Ek is baie bly julle het die tydjie hier by ons geniet Dis n plesier om julle te kon ontmoet Julle is altyd baie welkom hier Mooi bly Elsa

Aldu D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Onbeskryflik. 'n Ongelooflike ervaring. 'n Fantastiese en warm verwelkoming. Dadelik tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Aldu dit was n groot plesier om julle hier te kon he Ek is so bly julle het n aangename tydjie hier gehad Julle is altyd meer as welkom Wens vir julle net die beste Elsa

Suzette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful rooms and an even more beautiful garden. If you like to engage your creative side and have a quiet place to unwind, this is definitely the place to stay. We enjoyed our stay very much. It is romantic and a feast for the eyes. Wonderful service and a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
The Art Guesthouse
Hallo Suzette I am so glad you had an enjoyable stay here Thank you for being so appreciative of all our efforts, it means a lot You are most welcome always Keep well Elsa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e184bef7474a58c83504636ad5feb90fd9ceef604c20c1ee9590078a390075546e1d9eb30872df5ac49779f93785f6ac89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 27 Elizabeth Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7306199 27.86761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang