Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Art Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Schoemanshoek by die Hartbeespoortdam. Die rustige wegbreekplek is in 'n pragtige omgewing met 'n hele aantal restaurante en winkels baie naby.

Verblyf word aangebied in 1 van 3 unieke en pragtige en suite-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 mense en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe insluitend 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenhede het ook lugversorging en gehalte-linne.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste is welkom om te ontspan op die patio wat ingerig is met gemaklike sitkamermeubels. Dit is die ideale plekkie om 'n bietjie terug te sit en jou skoene vir 'n slag uit te skop.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sunette F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly. Vreeslik mooi, skoon en netjies.
Mei 2024
Tinus S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, warm, arty and an experience. What a lovely place to visit. We had a pleasant stay and will visit again for sure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Johan V
5.0
Baie mooi kamers en tuin. Gasvrou is vriendelik. Baie lekker.
Apr 2024
Christiaan T
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek skep 'n kunsinnige atmosfeer wat onvergeetlik is. Baie aandag aan detail. Ek en my meisie was baie impressed met die plek. Highly recommended...
Sien meer
Mrt 2024
Lorraine W
Saam met vriende
5.0
Feestelike atmosfeer. Verblyf was baie aangenaam. Die kleurryke tuin en versierings was lekker op die oog. Pragtige kunswerke van die eienaar in die k...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink The Art Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat 27, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e184bef7474a58c83504636ad5feb90fd9ceef604c20c1ee9590078a390075546e1d9eb30872df5ac49779f93785f6ac89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 27 Elizabeth Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7306199 27.86761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang