Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Eddie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Interessant en anders, maar ongerieflik. Kunstige huis met oudhede, maar badkamer is buite en dit was koud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Margaretha
The Art House
Hi Eddie, baie dankie vir julle terugvoer! Ja, dit was nogal koud vir September! Ek wil net noem dat "the Art house" ñ Karoo brakdakkie tipe huisie is. Dit word ook so beskryf. Gaste moet seker maak hulle is tevrede daarmee. Die stoep is heel beskut met rankers en afgeskort, dis 3 meter na die badkamer. Dis maar altyd koud om snags op te staan vir die toilet! Ek wil net noem dat winter beddegoed, warmwatersakke en ekstra warm komberse verskaf is tydens Eddie Se verblyf. Baie Dankie!

Marianda J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlike, skoon verblyf met 'n baie aangename en hulpvaardige gasvrou. Bitterfontein se enigste verblyf. Heerlike huisie met Maretha wat aandetes en selfs 'n piekniek ontbyt verskaf. Ons het so welkom en veilig gevoel. Die huis is skoon en die omgewing pragtig. Ons sal definitief weer hier tuisgaan indien ons deur Bitterfontein ry, sal selfs vir 'n naweek daar wegbreek as dit nie so ver van Pretoria was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Hidden Gem in a dusty town. We loved our time at The Art House, and would definitely stay there again. Host Maretha is a fountain of local knowledge and where to find the best flowers if you are going there in season. We spent 3 nights and enjoyed each night more than the last. Put your first impressions of the town aside and enjoy the spotlessly clean, little, tumble down old cottage. It has all that you need and more. It was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
The Art House
Thank you both for the great review. Also many thanks for your friendship and blessings. I am glad that you could see all the pretty flowers.

Karin F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Beautiful rustic place to rest and breathe in the peace and tranquillity. After a long day on the road, The Art House offered peace, comfort, delicious food and nostalgia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garry W
1 nag
5.0
Nov 2021

Quaint place Quaint house in a secluded and quiet part of town filled with arts and collectibles. Perfect for the whole family. Great place to relax. Thanks for the hospitality Marieta.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
1 nag Saam met vriende
2.8
Aug 2021

Teleurgesteld. Die kondisie van die gebou is nie goed nie, is oorvol van goeters. Die beddegoed was silwerskoon. Die een kamer en kombuis se plafonne laat veel te wense oor.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Margaretha
The Art House
Beste Gerrie Botes en groep, baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ek moet u wys daarop dat "the Art house" is 'n Karoo-styl Brakdakkie huisie van oor die 100 jaar oud. Dit is 'n huisie vol oudhede en kuns. Dit is jammer dat dit nie u smaak geval het nie. Ongelukkig verloor hierdie huisies hulle karakter as 'n mens te veel moderniseer. Ek probeer die nodige verbeteringe aanbring, soos wat ons finansieel herstel na die jarelange droogte. Ek is baie gesteld op higiëne en netheid, neem ag dat u asseblief nie weer in die kamers rook nie. Baie dankie.

Terry D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Unieke ondervinding met die vriendelikste gasvrou. Unieke ervaring in 'n honderd jaar oue kamer. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcefebff97e6c4f5bdfe5ca66c83cb0050e88ab7bbbaaee277e411a1cf35ba7037559fe02a2719a7e7bf6832a2d248a6d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 41 Graniet Street Bitterfontein 8200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.036186515977 18.263511938123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang