The Art House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margaretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie O - Sep 2023
Algehele gradering
Interessant en anders, maar ongerieflik.
The Art House se terugvoer
Hi Eddie, baie dankie vir julle terugvoer! Ja, dit was nogal koud vir September!
Ek wil net noem dat "the Art house" ñ Karoo brakdakkie tipe huisie is. Dit word ook so beskryf. Gaste moet seker maak hulle is tevrede daarmee.
Die stoep is heel beskut met rankers en afgeskort, dis 3 meter na die badkamer. Dis maar altyd koud om snags op te staan vir die toilet!
Ek wil net noem dat winter beddegoed, warmwatersakke en ekstra warm komberse verskaf is tydens Eddie Se verblyf.
Baie Dankie!
Marianda J - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike, skoon verblyf met 'n baie aangename en hulpvaardige gasvrou.
Roger C - Aug 2022
Algehele gradering
Hidden Gem in a dusty town.
Lees meerThe Art House se terugvoer
Thank you both for the great review. Also many thanks for your friendship and blessings. I am glad that you could see all the pretty flowers.
Karin F - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful rustic place to rest and breathe in the peace and tranquillity.
Garry W - Nov 2021
Algehele gradering
Quaint place
Gerrie B - Aug 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
The Art House se terugvoer
Beste Gerrie Botes en groep, baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ek moet u wys daarop dat "the Art house" is 'n Karoo-styl Brakdakkie huisie van oor die 100 jaar oud. Dit is 'n huisie vol oudhede en kuns. Dit is jammer dat dit nie u smaak geval het nie. Ongelukkig verloor hierdie huisies hulle karakter as 'n mens te veel moderniseer. Ek probeer die nodige verbeteringe aanbring, soos wat ons finansieel herstel na die jarelange droogte. Ek is baie gesteld op higiëne en netheid, neem ag dat u asseblief nie weer in die kamers rook nie. Baie dankie.
Terry D - Feb 2020
Algehele gradering
Unieke ondervinding met die vriendelikste gasvrou.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang