Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Art House bied gastekamers en is in Bitterfontein geleë; 'n dorp geleë langs die N7 nasionale pad.

Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, op pad na die Namakwaland in die blomseisoen of die Vioolsdrif Namibiese grens. Verblyf by The Art house bestaan uit 2 kamers wat elk toegerus is met 2 enkelbeddens. Albei kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en toiletware word voorsien.

Daarbenewens het hierdie kamer tee- en koffiemaakgeriewe, 'n draagbare waaier en 'n 2-sitplek lessenaar. 'n Ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar en etes op versoek. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak, braaihout en roosters is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor.

Goedgemanierde en gesosialiseerde troeteldiere is welkom indien dit gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit Voëlkyk en voetslaan in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Strykyster

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Art House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bitterfontein Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcefebff97e6c4f5bdfe5ca66c83cb0050e88ab7bbbaaee277e411a1cf35ba7037559fe02a2719a7e7bf6832a2d248a6d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 41 Graniet Street Bitterfontein 8200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.036186515977 18.263511938123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang