Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Artist Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Ruan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lekker. Lekker lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet, kom kuier gerus weer!

Barney D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Knus blyplek met die koue buite. Lekker plek om te bly en het al die geriewe wat jy sou verwag. 'n Heining om die buurt se kinders uit te hou sou beter gewees het, maar ek is ook bewus dat sekuriteit nie 'n groot probleem in Sutherland is nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Hi Barney, ek is bly julle het die kuier by Artist Cottage geniet. Ek is jammer as julle nie goeie diens gekry het nie, ek was op verlof, maar ek is nou weer terug. Kom kuier gerus weer by ons. Groete

Liezel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Well equipped, clean and cosy. Everything as per the website information provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Gisela O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Truly a cute, spacious cottage. We could watch the rugby at the Whitehouse Inn, great atmosphere. Loadshedding meant we had to find a kind local to boil us water for early morning coffee. Gas plate would help. Otherwise fabulous. Overcast weather meant our observatory booking was cancelled. It did not spoil our time. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Thank you for your positive review and support! Loadshedding is definitely a challenge, but atleast we have "backup" light bulps fitted for the evenings, should loadshedding occur. Your comment duly noted for a gas-plate, but we have removed all gas appliances for safety reasons. Hopefully next time you will have clear skies!

Erla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker en rustig. Dis ons tweede keer by Artists Cottage en alles is goed ingerig en netjies. Die hoofslaapkamer het 'n verwarmer en elektriese komberse, wat baie help in die koue. Die dubbelvolume sit/eetkamer (sonder 'n plafon) beteken dat jy 'n groot vuur nodig het om dit warmer te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Hoop julle kom terug vir 'n derde keer.

Mp S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Knus. Ons het heerlik gebly. Alles is baie skoon en netjies. Sal vir seker weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Hi Mp, dankie vir julle positiewe resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Sean D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Loved our stay in Sutherland and at The Artist Cottage. Great Stay. One thing we noticed, is the fireplace lets some smoke into the house, perhaps a kind of closed wood burner would help this to some degree, just a suggestion.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fritz
The Artist Cottage
Hi Sean, thank you for your positive review. Hope to see you again.

Suset D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2022

Rustige plek voorsien aan al jou behoeftes. Die gasvrou Lanie het ons hartlik verwelkom, sy het ons ook ons telefoniese navrae beantwoord en ons van die nodige inligting voorsien. Artist Cottage is sentraal geleë en naby aan alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fritz
The Artist Cottage
Baie dankie vir die positiewe boodskap. Hoop ons sien julle gou weer. Julle was great gaste.

Carien J
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

Dis 'n ouerige huis en die deure het maar koerant gekry vir die snerpende wind. Die ekstra vertrek aan die oorspronklike gebou was steurend met gaste teen ons. Mal oor die geskiedkundige foto's en meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2022

Ons het baie lekker gebly. Artist Cafe, het in al ons behoeftes voorsien. Ons oogmerk was om weg te kom van werk af, so die geen WiFi was nie vir ons 'n probleem nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fritz
The Artist Cottage
Dankie vir die positiewe resensie. Kom kuier gerus gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 21, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5EKG32qrTEq1L2hOYKWRojwtfyRA8M04JcERHwUztZ72GV7q70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 21 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396124087364 20.662455073888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang