Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjies Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Magdaleen D
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlike en vriendelike verblyf wat troeteldier vriendelik is. Heerlike en vriendelike verblyf wat troeteldier vriendelik is en wat ons baie tegemoetkomend was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheralee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great experience all round! Was 'n fantasiese plek om te bly. Het ons baie tuis laat voel en so vriendelik en vrygewig met ons seuntjie! Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Die beste plek vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estine
Voetjies Guest House
Baie dankie hoop ons sien Jul gou weer. Liefde Artist nest

Farren G
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Ons kuier by Artist Nest Guest House was goed. Ons het dit geniet. Artist Nest moet net aandui by 10 slaapers dat dit basies 1 groot kamer is wat 10 mense deel (geen privaatheid). Ook is een toilet en bad te min vir die gebruik van 10 gaste. Ons het baie lekker gebly, alles was gemaklik en die eienaars was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Romeo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was baie lekker daar. Marietjie hulle 'n mens tuis laat voel. By hierdie gastehuis het 'n mens welkom gevoel vandat ons daar af gepak het. Baie vriendelik mense. Al is so op sy plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estine
Voetjies Guest House
Dankie onthou Jul is nou deel van die famielie. Liefde Peet en Marietjie

Heather S
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Rustig, ontspannend. Het lekker gebly by Artist Nest Jacobsbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf
3.2
Mrt 2023

Verblyf was baie skoon en gasvrou vriendelik. Totaal en al te duur (totally overpriced) in vergelyking met groter, gemakliker en beter verblyf op Jakobsbaai.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritz-straat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4646e402ec039fdac40d970273a2efc8eec0308df48b50688047599851f8a1a76cfb1bf0059cc580c69aad5e054134dc927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 14 Mauritz Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.9740996 17.8884472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang