Voetjies Guest House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritz-straat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Voetjies Guest House is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in die kusdorpie Jacobsbaai bied. Die dorp is bekend vir pragtige sandstrande, helderblou water en 'n lieflike, natuurlike omgewing. Dit is 'n gewilde vakansie-bestemming vir beide toeriste en plaaslike burgers.
Die gastehuis het 4 eenhede. Die Classic Double Room het 'n dubbelbed, die Classic 3-Sleeper Room het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die Classic Triple Room het 3 enkelbeddens. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die Deluxe 8-Sleeper Room het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en daar is nog 4 enkelbeddens en 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Daar is 'n rits geriewe op die perseel insluitend 'n braai-area met 'n see-uitsig, 'n plonspoel, veerpyltjiebord, pooltafel en speletjies vir die hele gesin.
Daar is ook talle aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing vir diegene wat die area wil verken. Artist Nest is ook lekker naby die see vir diegene wat watersport wil geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mauritz-straat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Voetjies Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritz-straat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang