The Artist's Escape
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tainton-laan 22, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Artist's Escape is 'n klassieke, kunstige gastehuis wat in Bonnie Doon, 'n voorstad van Oos-Londen, geleë is. Die gastehuis is net 7 minute van Nahoon-strand af, wat 'n absolute paradys is vir branderplankryers. Die unieke houthuis het baie karakter, is heeltemal uit herwonne materiaal gebou, en word omring deur ou bome en 'n luisterryke tuin. Hier voel dit sommer asof jy op 'n plaas woon, met hasies, klipdassies, ganse en eende wat in die bosse rondom die gastehuis woon.
Die gastehuis bied unieke selfsorgverblyf in verskeie verblyfopsies, soos 'n kothuis, 'n hut, 'n gastekamer en 'n karavaan. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot parkeerplek voor die motorhuis. Internet is ook beskikbaar.
Artist's Escape is in 'n stil gebied naby die Vincent Park-winkelsentrum, restaurante, koffiewinkels, Engelse kroeg, poskantoor en drankwinkel geleë. Die omgewing is 'n paradys vir voëlkykers en natuur-fotograwe. Jou gashere is altyd bereid om jou by te staan en kan aanbevelings maak rakende restaurante en daguitstappies in die omgewing. Ontbyt en smaaklike aandetes is beskikbaar op versoek, en word of op die dek, die onderdakstoep, of in die bamboeskroeg (wat deel uitmaak van die eienaar se leefarea) bedien.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
- Italiaans
- Switsers
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Isabella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tainton-laan 22, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink The Artist's Escape het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tainton-laan 22, Bonnie Doon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang