Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Atlantic Blue @ Sunset on Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 4, Tableview, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Atlantic Blue @ Sunset on Hill is 'n pragtige woonstel in 'n strandfrontkompleks in Bloubergstrand in die Wes-Kaap, aan die Doodles-strand. Dit het 'n balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see met Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond. Hierdie eenheid is perfek vir vlieërbranderryers. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit sonpanele en 'n omsetter-/batterystelsel het om ononderbroke elektrisiteit te verseker.

Die smaakvolle woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV. Gratis WiFi wat voldoende vir stroom en werk is, word voorsien.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel met 4 stoele. Dit is die perfekte plek om te ontspan aangesien dit 'n mooi uitsig het.

Veilige, onderdak parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hill-weg 4, Tableview, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-weg 4, Tableview, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11b7a453186009ef74b29efd98ca1f7d6992599d42c71454faa16b3052ce6716a28a97b8397b3b9725b3f1e17e2032c37c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 4 Hill Road Tableview 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.809711 18.4694738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang