Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aura 93

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureole-laan, The Aura 93, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Aura 93 is 'n selfsorgwoonstel in Randburg wat gerieflike verblyf aan gaste bied en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë klein 4-sitplek tafeltjie met stoele. Die kombuis brei uit na die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV wat 'n volledige keuse van DStv-kanale bied. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eenheid.

Deur die skuifdeure van die sitkamer stap gaste uit na die lieflike balkon met buitesitplek. Hierdie eiendom is ongeveer 10 minute vanaf Lanseria-lughawe, 10 minute vanaf Fourways-winkelsentrum, 5 minute vanaf Jackal Creek-gholfbaan, en ook naby die snelweg. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gimnasium en klubhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Aureole-laan, The Aura 93, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aureole-laan, The Aura 93, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a7d370d6b2e431754e1a93e3b7cfc32868d9bc8597fc0490f759a809cbfa855cea7ac077ae1403e31e5e48e14ed7c341e8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) Aureole Avenue The Aura 93 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.055073156355 27.948706293701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang