Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Avenues

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir The Avenues
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Loretta G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta G

Aangenaam, veilig en rusting.

Ons verblyf was aangenaam. Dit was naby die sportgronde wat ons versoek het. Dut was sentraal vanaf die mall en winkels. Ek sal engine tyd weer van die verblyf gebruik maak Die enigste aanbeveling wat ek kan maak is die beskikbaarheid van WiFi.

Zandre W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre W

Interschool - weekend.

Ons het baie lekker gebly. Die ligging was vir ons ideaal en baie veilig. Die instruksies vir die sleutel was baie duidelik en die gasvrou het ons welkom laat voel. Die woonstel is goed en smaakvol toegerus, met vol DStv. Alles was skoon en netjies. Ons het ook heerlik by die eetplekkie in die kompleks. Sal definitief weer daar bly.

The Avenues se terugvoer

Dankie! Kom maak gerus weer 'n draai.

The Avenues
Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S

The Avenues is rather compact, a very secure place for a short stay.

The Avenues is very safe and centrally located. Next to the main road, so car noise is quite extreme. The house is aesthetically pleasing to the eyes. Suggestion: the bathroom is in need of deep cleaning as it has a terrible smell of old urine, and ventilation is not good.

Tanya V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Netjiese, goed toegeruste eenheid.

Die eenheid is netjies en smaakvol gemeubileer. Uiters goed toegerus, ons het absoluut niks gekort nie. Gaste moet egter daarop let dat die eenheid reg langs 'n hoofpad geleë is en die verkeer en voetgangergeraas is heeldag hoorbaar, selfs wanneer al die deure en vensters toe is. Vir 'n vinnige oornag is dit nie 'n probleem nie, maar wanneer jy 'n hele jaar hard gewerk het en op soek is na rus en stilte, kan dit uiters steurend wees.

Jaco N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Teleurstellend.

Amper 2 ure gewag om sleutel te kry. Moes handdoeke afgehaal van droograk buite. Plek nie gereed vir gaste gewees nie.

Lourens K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K

Plekkie is presies wat ons wou gehad het.

Sal verseker weer daar bly.

The Avenues se terugvoer

Dankie Lourens.
Ek is bly julle het die plekkie geniet.
Sien julle gou weer.

The Avenues
Riaan J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J

Excellent.

Excellent location to all sight-seeing venues is a plus.

Jean E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean E

Baie netjies en gerieflik.

Die woonstel is baie netjies en het al die benodighede om gemaklik te bly. Nabygeleë aan 'n groot winkelsentrum. Veilig en gerieflik om in en uit die kompleks te kom. Sal definitief weer die Avenues gebruik wanneer die SA-kampioenskappe weer in Paarl is.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devinestraat 103, The Avenues, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTZpxcbPXDX2685uW4CXCFF2unolwKHqqZsM3FdLmplN1dAiVr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 103 Devine Street The Avenues 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740358923449 18.966952573667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang