Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Avenues

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Loretta G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Aangenaam, veilig en rusting. Ons verblyf was aangenaam. Dit was naby die sportgronde wat ons versoek het. Dut was sentraal vanaf die mall en winkels. Ek sal engine tyd weer van die verblyf gebruik maak Die enigste aanbeveling wat ek kan maak is die beskikbaarheid van WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Interschool - weekend. Ons het baie lekker gebly. Die ligging was vir ons ideaal en baie veilig. Die instruksies vir die sleutel was baie duidelik en die gasvrou het ons welkom laat voel. Die woonstel is goed en smaakvol toegerus, met vol DStv. Alles was skoon en netjies. Ons het ook heerlik by die eetplekkie in die kompleks. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
The Avenues
Dankie! Kom maak gerus weer 'n draai.

Angelique S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

The Avenues is rather compact, a very secure place for a short stay. The Avenues is very safe and centrally located. Next to the main road, so car noise is quite extreme. The house is aesthetically pleasing to the eyes. Suggestion: the bathroom is in need of deep cleaning as it has a terrible smell of old urine, and ventilation is not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya V
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Netjiese, goed toegeruste eenheid. Die eenheid is netjies en smaakvol gemeubileer. Uiters goed toegerus, ons het absoluut niks gekort nie. Gaste moet egter daarop let dat die eenheid reg langs 'n hoofpad geleë is en die verkeer en voetgangergeraas is heeldag hoorbaar, selfs wanneer al die deure en vensters toe is. Vir 'n vinnige oornag is dit nie 'n probleem nie, maar wanneer jy 'n hele jaar hard gewerk het en op soek is na rus en stilte, kan dit uiters steurend wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco N
Kort verblyf
2.8
Des 2023

Teleurstellend. Amper 2 ure gewag om sleutel te kry. Moes handdoeke afgehaal van droograk buite. Plek nie gereed vir gaste gewees nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Plekkie is presies wat ons wou gehad het. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
The Avenues
Dankie Lourens. Ek is bly julle het die plekkie geniet. Sien julle gou weer.

Riaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Excellent. Excellent location to all sight-seeing venues is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Baie netjies en gerieflik. Die woonstel is baie netjies en het al die benodighede om gemaklik te bly. Nabygeleë aan 'n groot winkelsentrum. Veilig en gerieflik om in en uit die kompleks te kom. Sal definitief weer die Avenues gebruik wanneer die SA-kampioenskappe weer in Paarl is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devinestraat 103, The Avenues, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTZpxcbPXDX2685uW4CXCFF2unolwKHqqZsM3FdLmplN1dAiVr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 103 Devine Street The Avenues 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740358923449 18.966952573667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang