The Aviary
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nancia K - Sep 2024
Algehele gradering
Pleasant, come back, value for money.
Heidi H - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike stil verblyf: naby aan al die nodige winkels.
Driena G - Aug 2024
Algehele gradering
Baie welkom gevoel. Alles was mooi verduidelik en het geen probleme gehad nie.
Karma B - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Verushka D - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing host, super clean and really cute guesthouse. Everything was perfect.
Elmarie V - Jul 2024
Algehele gradering
N/a.
Sarita T - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon, rustig en gerieflik.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Sarita. Ons sal daarna laat kyk.
Hermien S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Hanneke L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goed toegerus en baie netjies. Alles is daar wat jy nodig het.
The Aviary se terugvoer
Hallo Hanneke, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly!
Marilize S - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige & netjiese verblyf.
The Aviary se terugvoer
Hallo Marilize, baie dankie vir jou pragtige review, ek waardeer dit baie.
Phillip C - Feb 2024
Algehele gradering
Die fotos wys nie hoe mooi dit rerog is nie.
The Aviary se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly, dis altyd lekker om te hoor my gaste het dit by ons geniet.
Robert R - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en veilige omgewing.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie, Robert! Ek waardeer jou terugvoer.
Cherise S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Stéphan P - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Tisgha J - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely room and friendly service.
Zelda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
The Aviary se terugvoer
Waardeer jou positiewe terugvoer!
Hettie J - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely accommodation!
Spykstra K - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf.
Chanell B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en baie skoon.
Elisma P - Aug 2023
Algehele gradering
Kamer netjies, skoon en gerieflik. Het die winterlakens waardeer.
Marelize D - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie gastehuis met baie goeie ligging.
Rasmus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, gemaklik.
Rialette V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie oornag akkommodasie.
Birgitta B - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was great!
Lisinda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese plekkie.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie.
Erika S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en uitstaande diens.
Robert R - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam, netjies en gerieflik.
Lemari M - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig. Skoon. Gerieflike klein kombuis.
Remeres B - Jul 2023
Algehele gradering
So so.
Debbie V - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning.
The Aviary se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly.
Steven W - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, veilig en uitstekende ligging.
Christelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Tahlita, ek is bly julle het lekker by ons gebly.
Roy M - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful peaceful stay.
Magda J - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Magda. Ek vind ook groot vreugde in daardie klein detail.
Itricia C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie veilig. Ek met twee kinders het baie lekker gebly.
The Aviary se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Petrus P - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir U terugvoering. Ons is bly U het lekker gebly.
Sanrie D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en prakties ingerig!
The Aviary se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Frank B - Mei 2022
Algehele gradering
Die beste wat ons nog in Pretoria gekry het.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Dit is altyd so lekker as ons gaste hulle verblyf hier geniet het. Kom gerus weer.
Janice V - Nov 2022
Algehele gradering
Oulike plekkie.
The Aviary se terugvoer
Hallo Janice, ek is bly julle het lekker gebly. Dankie vir jou terugvoering.
Chris M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker woonstel.
Erina M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en netjies.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker hier gebly.
Maike K - Nov 2021
Algehele gradering
Perfek.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie. Ek so bly julle het lekker en gemaklik hier gebly. Kom gerus weer.
Lizahn H - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful place to stay.
The Aviary se terugvoer
Thanks so much for this lovely review! Hope to see you again.
Lizelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie verwelkoming met ons aankoms. Woonstel is supernetjies en pragtig met alle geriewe wat jy benodig.
The Aviary se terugvoer
Dankie Lizelle,
Sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Jan B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik, gemaklik. Sal vir seker aanbeveel. Heerlik gebly.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ek waardeer dit. Sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Sanet V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was die mees amazing tyd gewees. Ek sal altyd weer teruggaan.
The Aviary se terugvoer
Baie baie dankie Sanet vir jou pragtige review. Kom bly asb weer hier as julle in Pretoria is.
Shemory B - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant, would definitely go back.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dis vir my so lekker as my gaste lekker gebly het.
Naomi O - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte blyblek.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Naomi, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Kate N - Apr 2021
Algehele gradering
Beste keuse in die Ooste.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir hierdie boodskap. Ons is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Simoné M - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam
The Aviary se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker hier geslaap, kom gerus weer!
Adele W - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap. Dit is vir my heerlik as my gaste lekker gebly het. Kom gerus weer!
Heidi V - Apr 2021
Algehele gradering
Keurig en netjies. Alles wat mens benodig vir 'n aangename verblyf.
Vina S - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Anrè B - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gemaklik, waarde vir geld.
Liezl G - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en veilig.
Lisa B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en veilig.
Lizl T - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Daleen J - Sep 2021
Algehele gradering
Clean and presentable.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons het die gaste tegemoet gekom om vroeër in te boek, maar kon ongelukkig nie n laat uitboek akkomodeer nie, omdat ons nuwe gaste sou kry.
Liani S - Nov 2020
Algehele gradering
Verblyf was weereens puik. Kan The Aviary regtig aanbeveel!
Juandré D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens! Plekkie baie skoon, goed uitgelê met alles en meer wat mens nodig het. Dit is duidelik dat die plek met goeie smaak versier met kleure wat onmiddelik ? kalmeerende atmosfeer skep.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ek is baie bly julle het lekker hier gebly.
Cilnette P - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en smaaklike dekor.
The Aviary se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer, dit was lekker om jou te ontmoet.
Liani S - Okt 2020
Algehele gradering
Goed gelee, veilig, ruim en baie skoon. Kan The Aviary beslis aanbeveel.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Liani, ek is bly julle het lekker gebly.
Semone K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en netjies
Michelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Plek is skoon en baie netjies.
The Aviary se terugvoer
Hallo Michelle, baie dankie vir jou terugvoer, ek sal aandag daaraan gee.
Groete
Annelie
Keleabetse M - Des 2019
Algehele gradering
Great!
The Aviary se terugvoer
Thanks so much for this review. We appreciate your words!
Victoria C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lizelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf vir die hele gesin.
The Aviary se terugvoer
Ek is bly julle het lekker hier gebly. Baie dankie vir jou terugvoer.
Chester W - Jun 2019
Algehele gradering
Great!
Chantel V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is altyd baie netjies en skoon.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review! Ek sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Carien V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, verwelkomende verblyf. Het dit geniet.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi review!
Lizl T - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
The Aviary se terugvoer
Dankie Lizl, hoop julle kan volgende keer langer bly!
Sanri P - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
The Aviary se terugvoer
Groot Plesier. Dankie Sanri!
Natasha H - Apr 2019
Algehele gradering
Een van die bestes.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Kom kuier gerus weer!
Chantel V - Feb 2019
Algehele gradering
The Aviary sal altyd een van my eerste keuses bly. Baie skoon en netjies.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Chantal, vir jou pragtige resensie.
Johannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie stylvol en netjies gewees.
Debbie P - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en vriendelike ontvangs.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie, ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Annelie
Suzie V - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, lieflike kamers.
Marlene D - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige terugvoer.
Greta W - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Greta. Ek sien uit daarna om julle weer te huisves.
Melissa S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, modern en privaat.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Melissa, dit sal lekker wees om julle weer te huisves. Ons area is heerlik om in te bly.
Len O - Aug 2018
Algehele gradering
Oulike, skoon plek.
The Aviary se terugvoer
Dankie Len, vir jou wonderlike resensie.
Frikkie V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese belewenis! Vanaf die vriendelike ontvangs tot die netjiese kamer en goeie ligging naby Menlyn.
Lees meerThe Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike review. Ek waardeer dit opreg. Ek wil sommer ook net laat weet dat daar nou ń nuwe WI-FI konneksie in beide kamers geinstalleer is omdat Telkom se opvangs te wisselvallig was. Hoop ons sien jou weer.
Liezl S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Liezl, vir jou resensie. Dis vir my heerlik as my gaste lekker gebly het.
Annelise L - Mei 2018
Algehele gradering
Wow.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Annelise, dis voorwaar 'n groot kompliment komende van julle.
Nicola D - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties, baie netjies en uiters skoon.
Hannes V - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties, baie ruim. Wonderlike ondervinding.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was vir my so 'n groot voorreg, om te kon deel in julle vreugde. Baie seën vir julle.
Alta V - Mei 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by The Aviary was baie aangenaam.
Faan K - Apr 2018
Algehele gradering
The Aviary is hoogs aanbeveelbaar.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Faan.
Ilouise D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike.
The Aviary se terugvoer
Dankie Ilouise, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Maritz N - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, toeganklik en veilig.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Maritz, The Aviary waardeer sulke goeie terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Ria H - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie wat ek beslis sal aanbeveel.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Ria, vir jou pragtige terugvoer ek waardeer dit. Kom gerus weer.
Richard D - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Richard. Kom gerus weer.
Eldoreen E - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer Eldoreen, ek waardeer dit opreg.
Werner E - Jan 2018
Algehele gradering
By verre een van die beste gastehuise in Pretoria.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Werner. Dit was heerlik om julle 'n paar dae hier te kon huisves. Alle seën vir julle en die pad vorentoe.
Jay B - Jan 2018
Algehele gradering
Neat, clean, friendly, location.
The Aviary se terugvoer
Thanks for your great review Jay. Looking forward to host you again.
Francina C - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik privaat met mooi tuin en baie netjies.
The Aviary se terugvoer
Dear Christo, I appreciate your review. Kind regards Annelie at The Aviary
Eliztien V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf in styl.
The Aviary se terugvoer
Kom bly langer volgende keer. Baie dankie vir jou mooi resensie, Eliztien.
Marius C - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Marius vir jou goeie kommentaar oor The Aviary. Julle is altyd weer welkom.
Anke D - Des 2017
Algehele gradering
Sien sterre.
The Aviary se terugvoer
Dankie Anke, ek waardeer al die stêrre.
Christine O - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Christine, sien uit om julle weer hier te verwelkom!
Shaun G - Okt 2017
Algehele gradering
Pynlik netjies, skoon, smaakvol en kan hoogs aanbeveel.
Lees meerThe Aviary se terugvoer
Baie, baie dankie vir hierdie pragtige resensie, Leonie.
Lauren N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Sarah H - Sep 2017
Algehele gradering
Amazing stay.
The Aviary se terugvoer
Thank you so much for your great review, Sarah. You are always welcome again.
Adele B - Sep 2017
Algehele gradering
Was puik.
The Aviary se terugvoer
Dis lekker as my gaste die klein dingetjies raaksien en waardeer. Was lekker om julle hier te huisves Adele. Dankie vir hierdie puik terugvoer.
Charmaine B - Aug 2017
Algehele gradering
Beste verblyf in gastehuis nog.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie Charmaine.
Vicky A - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
The Aviary se terugvoer
Dankie Vicky vir hierdie pragtige review. Jy weet hoe lekker dit vir my is om julle hier te ontvang elke keer. Sien julle weer.
Ronel D - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig, rustig, veilig.
The Aviary se terugvoer
Ronel ek waardeer jou pragtige resensie so baie. Mag ek jou gou weer sien!
Melanie H - Jul 2017
Algehele gradering
Stunning.
The Aviary se terugvoer
Dankie Melanie. Kom asseblief weer.
Elize V - Jul 2017
Algehele gradering
Stylvolle en netjiese verblyf.
The Aviary se terugvoer
Ek waardeer julle pragtige review baie, Elize! Julle is altyd weer welkom hier!
Ilse C - Mrt 2017
Algehele gradering
Als wat jy nodig het en meer!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir die resensie!
Pieter P - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige stil area, puik verblyf met uitstekende kliëntediens!
The Aviary se terugvoer
Dankie Pieter! Julle en die wa is altyd weer welkom.
Erica C - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Dit is 'n pragtige plek, skoon en netjies. Rustig. Sal weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie, Erica!
Durbina Y - Sep 2017
Algehele gradering
Ek sou graag weer daar wil slaap. Was heerlik.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, Durbina. Ek hoop volgende keer kan julle langer bly sodat julle kan voel julle kry meer waarde vir julle geld.
Tineke J - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was amazing! Sal nooit weer by 'n ander plek slaap in Pretoria nie.
The Aviary se terugvoer
Dankie Tineke!
Eileen M - Feb 2017
Algehele gradering
Meer as perfek!
Lees meerThe Aviary se terugvoer
Ek waardeer jou resensie, Eileen!
Zoma E - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en dit is pragtig.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Zoma, kom gerus weer!
Wiid V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie mooi plekkie, netjies en sentraal.
Augustine S - Aug 2017
Algehele gradering
Very tranquil and safe.
Christene T - Nov 2016
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en skoon verblyf.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie, Christene, vir jou mooi resensie.
Adele M - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige dekor, baie skoon en baie vriendelike ontvangs.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Adele. Altyd weer welkom.
Martlie F - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, netjies en veilig.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Martlie! Julle is altyd weer welkom
Stella V - Sep 2016
Algehele gradering
Ruim kamer.
The Aviary se terugvoer
Dankie Stella, voorspoed vir julle.
Paula M - Aug 2016
Algehele gradering
Perfect!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek
Annelie en haar gesin weet hoe om gasheer te speel en die woonstelletjie was perfek vir ons, daar is genoeg plek vir die seuns om te slaap een buite te speel. Ons was mal oor die plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Aviary se terugvoer
Thanks so much!
Onika S - Jul 2016
Algehele gradering
Die eenheid was besonder netjies, modern, stylvol en baie goed toegerus.
The Aviary se terugvoer
Dankie Onika! Julle is altyd weer welkom!
Marie O - Jul 2016
Algehele gradering
The Aviary was absolutely excellent!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Marié! Alle voorspoed na herstel vir julle.
Esme M - Jul 2016
Algehele gradering
Hierdie is definitief 'n tuiste wat ek sal aanbeveel!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Esmé, julle is sommer baie welkom!
Madelein C - Jul 2016
Algehele gradering
Vreeslik mooi met baie vriendelik diens.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie! Dis lekker om al daai klein dingetjies te doen. Ek's bly julle het dit geniet.
Anzel O - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie Anzel! Sien julle weer n volgende keer.
Ietha B - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie diens, veilig en baie netjies en nuut!
The Aviary se terugvoer
Dankie Ietha, was lekker om julle gesin te kon ontmoet. Lekker kuier in SA
Louise V - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik netjies, skoon en in goeie smaak!
The Aviary se terugvoer
Dankie Louise! Ek waardeer jou mooi resensie.
Matt S - Jun 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom volgende keer.
Alma P - Jun 2016
Algehele gradering
Rus en vrede!
The Aviary se terugvoer
Baie dankie, Alma! Julle is altyd weer welkom.
Schalk A - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en huislik.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer dit! Julle is altyd welkom om weer te kom as julle in die rondte is.
Natasha A - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens en waarde.
The Aviary se terugvoer
Dankie so baie! Dit was te lekker om julle te ontmoet. Sterkte met die nuwe wendinge in julle lewe.
Heleen S - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, gerieflk, mooi toegerus en stil veilige omgewing.
Lees meerThe Aviary se terugvoer
Dankie Baie Heleen, veral komende van julle wat self in die gaste bedryf is.
Hein H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eliz-marie S - Mei 2016
Algehele gradering
Knus en gemaklik.
The Aviary se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit!
Carla B - Jul 2016
Algehele gradering
Mooi afwerking, waarde vir geld en modern.
Tania M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly.
The Aviary se terugvoer
Hallo Tania,
Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer dit baie. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
groete
Annelie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang