Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aviary

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe.

The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n platskerm-TV met DStv, komplimentêre WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien. Linne en handdoeke word voorsien.

'n Strykyster en -plank is beskikbaar. Reëlings vir wasgoed kan getref word teen 'n ekstra koste vir langer verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die nuwe Menlyn Casino, Menlyn Maine en Theatro is minder as 5 minute weg en hospitale in die area sluit Kloof Hospitaal 1,6 km weg, Faerie Glen Hospitaal 4,6 km weg en Nercare Pretoria-Oos Hospitaal 5,7 km weg in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Heidi H
Besigheidsreis
5.0
Heerlike stil verblyf: naby aan al die nodige winkels. Goed uitgerus en gemaklik. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar.
Sep 2024
Driena G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie welkom gevoel. Alles was mooi verduidelik en het geen probleme gehad nie. Baie skoon, netjies en veilig. Die kamer was ruim en het alles gehad wa...
Sien meer
Aug 2024
Karma B
5.0
Fantasties. Dit was fantasties!
Aug 2024
Verushka D
5.0
Amazing host, super clean and really cute guesthouse. Everything was perfect. Super clean guesthouse.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elmarie V
Gesin met tieners
5.0
N/a. Baie goeie diens en baie netjies!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink The Aviary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonathanstraat 538, Waterkloof Glen, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeDIOKolUvJINAx7P2WQzio3kIRMR0gDscZFntdHebJqfyidNjb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 538 Jonathan Street Waterkloof Glen 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.806456 28.273741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang