The Bali Grand Lodge and Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rudzani S - Aug 2024
Algehele gradering
What a place!
Lameeze H - Jul 2024
Algehele gradering
Location location location.
Alicia V - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful met vriendelike personeel.
Cecil R - Jan 2024
Algehele gradering
Top notch.
Ande H - Des 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, lekker, gerieflik en prysenswaardig.
Hannes D - Aug 2023
Algehele gradering
What a pleasant experience.
Johan J - Mei 2023
Algehele gradering
Wow, wat 'n nice plek met vriendelike mense en baie profesoneel.
Kimberley V - Jan 2023
Algehele gradering
It was so beautiful, relaxing and had the best view from the room.
Rosina T - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Lizaan K - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend en gerieflik.
Rosemary G - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Lozien J - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Thabiso M - Aug 2022
Algehele gradering
The location was perfect.
Natascha H - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier en gerus.
Phillip P - Jan 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Jacques H - Des 2022
Algehele gradering
Friendly, welcomed and more than expected.
Lu-ann H - Des 2022
Algehele gradering
Sal julle weer besoek. Het lekker gekuier.
Marylene B - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful and pleasant stay.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Thank you for the positive feedback. We enjoyed having you stay over with us and hopefully we see you again sometime soon.
Shawn M - Des 2021
Algehele gradering
Ligging en uitsig fantasties. Garth en sy span was uitstekend!
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Shawn.
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was lekker om julle hier te he en hopilk sein ons vir die familie weer.
Nicola S - Des 2021
Algehele gradering
Spectacular views, great location (walking distance to the beach and mall), beautiful views and friendly service.
Dj N - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie en rustige kuier.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering, dit beteken baie vir my en die staff hier by The Bali Grand. Ons sien uit om julle weer te sien.
Belia B - Des 2021
Algehele gradering
Vyfsterverblyf.
Zelda R - Mei 2021
Algehele gradering
Van eienaar tot personeel, is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie enige tyd vir enige iemand aanbeveel.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Zelda, baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle weer te sien. Groete, The Bali Grand Lodge and Spa.
Martyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige area en naby die hoofstrand en ander besienswaardighed.
Lees meerLondiwe Z - Feb 2021
Algehele gradering
Even though the time we spent there was for a little while, I enjoyed my stay there. The peace and quite, most of all the view of the beach.
Fonnie V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Freddy David H - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en personeel.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Fred,
Bly julle het die kuier geniet en baie dankie vir die terugvoering. Sien julle volgende keer.
Sanli B - Nov 2021
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Santie. Thank you for your feedback. My apologies for answering in English. I am sorry to hear that your shower was not clean. I would of been happy if you had reported it to me straight so that I could sort it out for you right away instead of waiting to put your complaint on social media. But in saying that, I am sorry to hear that the shower was not clean. The whole lodge was painted inside and out just less than a year ago so I am surprised that the paint job was not up to your standards but once again I can only apologise for that. Your rating for things like customer service surprise me because I went out of my way to make sure that you were comfortable as I do for all of our guests. Our security is second to none at the lodge as we are one of very few that have a security guard on duty, the usual cctv cameras and electric fence and even a massive generator to ensure that all runs smoothly during load shedding at the lodge. Thank you once again for your feedback though as this helps us keep our standards up.
Maureen J - Des 2020
Algehele gradering
Die Bali Grand Lodge en Spa is die perfekte wegbreek waar siel en gees bymekaar kom.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Maureen.
Ons is bly om te hoor julle het dit geniet. Baie dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete,
The Bali Grand Lodge and Spa.
Ericka C - Des 2020
Algehele gradering
Bekostigbare luukse verblyf.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Ericka
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Ons het 'n nuwe hondjie by gekry. Ons sien uit om julle volgende keer weer te sien.
Alles van die beste vir 2021.
Groete,
The Bali Grand Lodge and Spa
Anton V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Anton.
Ons is bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet.
Groete.
The Bali Grand Lodge and Spa
Motshabi M - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Jenna B - Okt 2020
Algehele gradering
Great service
Philip R - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek om te bly.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Philip,
Thank you for the feedback. We enjoyed having you stay with us and we look forward to hosting you again.
Regards, Garth.
Sarita S - Apr 2019
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties.
Hugo B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, ontspanne, als in een by Bali Grand saam met uitstekende diens!
Marius M - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Stefan P - Aug 2019
Algehele gradering
Was aangenaam.
Brian D - Jan 2019
Algehele gradering
It wasn't what I expected.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Hi Brian, Thank you for your feedback. We appreciate any comments as it helps us to provide a better service.
I would like to respond to your comments one at a time. You only stayed for 2 nights so your linen was not changed. This is normal practice in any guest house or hotel anywhere in the world. The only day of the year that our kitchen does not open is on New Year's day as we give all our staff the day off and work with a skeleton staff. We supplied a breakfast hamper with a little bit of everything and gifts to your room on New Years morning. I have been doing this for 15 years and have never had a complaint. Most people have been up late and generally do not come to breakfast on New Years morning anyway. I am sorry that this was not acceptable to you.
Unfortunately, there was a burst water pipe somewhere in Amanzimtoti and therefore most of Toti residents had no water for the 1 night. This is a common occurrence in South Africa with electricity and water outages.
I would like to end off by saying that you booked a room for two adults but forgot to tell us that you had an extra guest, your son. Normally when you book a room you need to be upfront about how many guests you book for so that the right rate is assigned. As you know in this case I said nothing and left it at that. We enjoyed hosting you and are sorry that your stay was not what you expected.
Werner G - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was bo verwagting pragtig en ons was aangenaam verras.
Suzette B - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Theuns B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese blyplek, net een klagte: die spa is permanent gesluit.
Stephanie D - Jan 2018
Algehele gradering
Salighei.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Beste Stephanie,
Dankie vir die mooi woorde. Dis lekkker om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Garth
Pierre G - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely accommodation, great views.
James C - Jan 2018
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Lees meerThe Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Beste Nico,
Ek is baie jammer om te hoor dat jy teleurgesteld was met jou kamer. Ons wil graag van jou punte aanspreek.
- Siende dat ons so naby aan die see bly, is dit bietjie moeilik om die vensters altyd helder te hou as gevolg van die seelug.
- Die deur is gemaak om oop te vou, maar aangesien meeste mense nie hom heeltemal oopmaak nie, was dit bietjie moeiliker om oop te maak. Ek is baie jammer daaroor.
- Die stowwer was nie daar gelos vir gaste se gebruik nie, die huishoudster het dit daar vergeet.
- Die tuin se vullishoop is definitief nie naby die swembad nie, dit kan ek jou verseker. Ons probeer soveel moontlik herwin, dus versprei ons die tuinvullis teen die grasbank aan die seekant en gooi sand daarop van tyd tot tyd. Die vullishoop kan gesien word soos jy nader loop tot by die punt van die grasbank.
- Siende dat ons 'n droogte ervaar, kan ons nie ons plante elke dag water gee nie, dus is hulle bietjie verkleurd.
- Die ander punte is met due huishoudsters bespreek.
Aangesien die meeste klagtes laat Sondag-middag geopper is, het ek gevra om geduldig te wees tot Maandag-oggend sodat ons te werk kan gaan aan die foute te werk, maar julle het ongelukkig vroeg Maandag-oggend gery voor die personeel ingekom het.
Weereens is ons baie jammer van ons kant af.
Groete,
Garth
Frans D - Des 2017
Algehele gradering
Was rêrig waarde vir geld. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Beste Frans,
Dis altyd lekker om te hoor ons doen dinge reg. Dankie vir al die mooi woorde. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Garth
Venus H - Okt 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Beste Venus,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle as gaste te kon ontvang. Ons sien uit darna om julle weer te sien op jul volgende besoek aan die area.
Vriendelike groete.
Garth
Elri K - Des 2017
Algehele gradering
Wat ook al geadverteer was, was géénsins 'n refleksie van die akkommodasie wat ek verlang of gekry het nie.
The Bali Grand Lodge and Spa se terugvoer
Beste Elri,
Dit was lekker om julle hier te hê oor die Desember vakansie.
Ons is baie jammer dat jou kamer nie n bad gehad het nie. Van ons kamers het 'n bad en stort en van hulle het net storte.
Ons hoop om jou weer te sien sodat ons dit vir jou kan regstel.
Groete,
Garth
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inyoni-singel 31, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang