Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baobab

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Baobab
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Ontspanne atmosfeer.

Verblyf was baie goed. Skoon en netjies. Baie gerieflik.

The Baobab se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

The Baobab
Jana D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D

Home away from home, perfect.

It was a great experience. The house was fully equipped, we did not need anything, our place was kept clean by the staff. The owners are very friendly and went the extra mile when I needed an extra service. Location is great.

The Baobab se terugvoer

Thank you, Jana. It was such a pleasure to have you and Ricardo as our guests. Hope to see you again on your next trip to Hoedspruit.

The Baobab
Sakhina C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhina C

Wonderful stay.

Awesome! It was beyond my expectations, most amazing and relaxing stay.

The Baobab se terugvoer

Thank you, Sakhina. It was such a pleasure meeting you and your husband. Hope to see you again on your next trip to Hoedspruit.

The Baobab
Ingrid A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid A

Fantasties.

Wat 'n wonderlike bosatmosfeer en nie te praat van die gasvryheid nie. Sien julle binnekort weer!

The Baobab se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien daarna uit om jou weer te sien!

The Baobab
Dinah N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah N

Gerieflike akkommodasie in die bos!

The Baobab bied alles wat nodig is om gerieflik te bly, met heerlike buite-braaigeriewe en goeie WiFi-diens. Ons is vriendelik verwelkom deur die eienares, en sy het verseker gemaak dat ons gedurende ons verblyf gemaklik en tevrede was. The Baobab is lekker privaat en ideaal vir iemand wat hou van buite-leef.

The Baobab se terugvoer

Baie dankie, Dinah! Dit was net een groot plesier om julle te kon akkommodeer.

The Baobab
Lemmon R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemmon R

Bliss in the bush. Just outside of town.

Restful, comfortable, peaceful. Clean.

The Baobab se terugvoer

Thank you, Lemmon. It was such a pleasure to have you as a guest. Hope to see you again on your next trip to Hoedspruit.

The Baobab
Doemie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doemie V

Ons is heerlik ontvang. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Ons het heerlik gebly. Alles is skoon en netjies. Ons het lekker geslaap. Sal dalk net aanbeveel dat hulle kyk na 'n aircon in die leef area. Dit word ongelooflik warm daar en die waaiers help nie.

The Baobab se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Doemie.

The Baobab
Lesego M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M

Fantastic.

We had a nice and quiet time, and we will definitely come back.

The Baobab se terugvoer

Thank you, Lesego. It was such a pleasure to meet you and your parents. Hope to see you again on your next trip to Hoedspruit.

The Baobab
Cecilia D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D

Peace and very neat accommodation.

Thank you, everything was very nice.

The Baobab se terugvoer

Thank you Cecilia. It was very nice to meet you and your lovely family.

The Baobab
Erna K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K

A gem - quiet, well appointed, considerate and helpful hosts, and wildlife - best.

A gem - quiet, well appointed, considerate and helpful hosts, and wildlife - best of everything.

The Baobab se terugvoer

Thank you, Erna.

The Baobab
Bart D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D

Great farmstay just outside Hoedspruit.

A very quiet farm stay in very beautiful surroundings about 5 km outside Hoedspruit. Very well equipped to cater for yourself. Great welcome.

The Baobab se terugvoer

Thank you Bart. It was very nice to meet you and your lovely wife. Enjoy the Kruger Park. Hope to see you again on your next trip to South Africa.

The Baobab
Michael K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Uitstekend.

The Baobab was die perfekte oorblyplek gewees. Julies en Rita het ons dadelik tuis laat voel. Julies het ons selfs vir 'n wildsrit geneem. Dis skoon, netjies en het als wat jy nodig kan kry, die area is great en ons kinders het dit vreeslik geniet. Selfs na die tyd toe ons weg is en iets daar vergeet het, het Rita ons gekontak om te hoor hoe sy dit by ons kan uitkry. Dankie vir so lekker tyd.

The Baobab se terugvoer

Dit was heerlik om julle te kon ontvang by ons en ons hoop ons sien julle sommer baie gou weer. Baie dankie vir julle ondersteuning.

The Baobab
Pam S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam S

It was great! Well-equipped, clean, friendly and helpful hostess. Very accommodating.

Lovely swim in the pool, and had a pleasant evening around the braai in the pristine garden and under the comfortable lapa.

Mia M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia M

Incredible hosts.

The Baobab was a very nice stay with incredibly friendly hosts, willing to help out with anything extra. I can recommend this to anyone looking for a good value stay near Hoedspruit.

Francois D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Uitstekend.

Op 'n wildsplaas geleë, maar baie naby aan Hoedspruit. 'n Uitstekende kombinasie. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

The Baobab se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Francois. Hoop om julle gou weer te kan ontvang hier by ons.

The Baobab
Hildegard S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S

Baie netjies en gerieflik.

Ons het op baie kort kennisgewing plek gekry! Netjiese plekkie met alles wat jy nodig het vir gesin van 4. Rustige omgewing en net sowat 70 km van die wildtuin se Phalaborwa hek af. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

The Baobab se terugvoer

Baie dankie Hildegard. Dit was heerlik om julle te kon ontvang by ons. Hoop ons sien julle gou weer.

The Baobab
Jacques M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Lekker plek, lekker mense!

Ongelooflike gasvrye mense (Julius en Rita) laat mens sommer dadelik tuis voel. Private game drives geen extra koste, ten volle toegang tot hul plaas met buffels, kameelperde, waterbokke etc. op. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

The Baobab se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Jacques. Dit was heerlik om julle hier by ons te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

The Baobab
Cheryl D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl D

Rita and her husband were very friendly and helpful.

The only negative was both train and road traffic noise.

The Baobab se terugvoer

Thank you Cheryl.

The Baobab
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ecc26ce18fefeac526430dcab0291ab2426f34de920c601b1edfa152ea9e709f4e863855efd8b59f8c240fdc93a72910b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Off the R40 Farm Berlin 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.323517919195 30.940804297981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang