The Baobab
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Baobab is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste op 'n wildplaas sowat 4 km buite Hoedspruit op die R40.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die kamers het lugversorging en 2 enkelbeddens elk. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet in elke slaapkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.
Die oop lapa het braaigeriewe en gaste het toegang tot die hoofhuis se swembad. Die perseel is omhein en is op die selfde eiendom as die hoofhuis.
Hoedspruit bied verskeie besienswaardighede soos die Hoedspruit Endangered Spesies Centre, die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre en die Khamai Reptielsentrum. Die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek is ook net 76 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink The Baobab het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R40, Berlin Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang