The Barn
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fynbossingel 14, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R6 651 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Barn is 'n pragtige plaasstylhuis wat rustige selfsorgverblyf in Yzerfontein bied. Hierdie juweel aan die Weskus is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die huis het 'n ouwêreldse bekoring, spog met 'n pragtige see-uitsig en word deur fynbos omring. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne en vereduvets en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers het ook moderne vensters met hoekies waar gaste kan ontspan, boeklees en die see-uitsigte bewonder.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, koffiemasjien, pizza-oond en ander toebehore vir selfsorg toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 12 gaste, lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die huis lei na 'n lieflike dek wat noord front en met 'n see-uitsig spog. Hiér kan gaste al fresco-etes geniet. Rusteunkrag is tydens noodgevalle beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 317
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fynbossingel 14, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fynbossingel 14, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang