The Barn on 62 Cottages
Beskrywing
Red Bishop is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi. Geen braaigeriewe of 'n privaat swembad nie. Ideaal vir oornagreisigers en sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Ons spyt geen kinders onder die ouderdom van 18 nie.
Troeteldiere op reëling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers en lugversorging. Die kombuisie is met koffie- en teemaakgeriewe, 'n enkelplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele en die leefarea het 'n klein kaggel. Hout en vuuraanstekers word vir die kaggel voorsien. Verder is daar ook 'n privaat swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Ons spyt geen kinders onder die ouderdom van 18 nie.
Troeteldiere op reëling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Karoo Prinia is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is toegerus met 'n yskas, elektriese tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n kaggel en gaste word gratis WiFi gebied. Die eenheid het 'n privaat tuin, stoep en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Ons spyt geen kinders onder die ouderdom van 18 nie.
Troeteldiere op reëling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed op versoek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n uitsig op die Langeberge en oor die plaas. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, gasstoof, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, potte, panne en yskas toegerus. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n privaat swembad met sonstoele en 'n buitestort. Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n lieflike stoep waar gaste 'n uitsig op die omliggende berge en oor die landerye kan geniet. 'n Buitebraai is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Ons spyt geen kinders onder die ouderdom van 18 nie.
Troeteldiere op reëling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 60, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang