Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barn-Unit Fox and Hound

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-weg, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Barn-Unit Fox and Hound is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die lowerryke woonbuurt Hilton. Die kothuis is strategies in die tuin geposisioneer om gaste se privaatheid te verseker.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Kampbeddens kan vir 2 ekstra gaste voorsien word. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die knus oopplan-leefarea het 'n kaggel, TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid het 'n sekuriteitstelsel en oorgenoeg parkeerplek op die perseel. The Barn is naby winkelsentrums, skole, restaurante, hospitale, die Midmardam, die Midlands Meander en 'n rits sportbyeenkomsgeriewe geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hillary-weg, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillary-weg, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79946de850f0afb93a340553b7ff9051036720a7708d1a2035fe1f8b40b79e85f689960797da03a7ea8b40c738c0a098f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense Hillary Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.559746197672 30.291006172183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang