Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barn-Yard

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jonathan T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker gewees op die werk trip. Ja, dit was baie lekker vir die 2 aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine O
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

As jy 'n regte plaasgevoel wil ervaar, is dit beslis die plek vir jou. Ons is 'n gesin wat in die buiteland bly en in Suid-Afrika kom kuier elke Junie/Julie. Ons toer altyd deur SA en bly elke keer op 'n ander dorp. Darling is pragtig, die mense is vriendelik en met ons aankoms het ons dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly. My tweeling tieners kon die perde gaan voer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tanya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 2, Red Garage Door, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8060fd16eb136ed7706dd4827f02d0b12658d7788c82f78708266cb1c61c263c7d19664850e44aa8b3f8af967b459d24b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Buitekant street Red Garage Door 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.373887391983 18.376081859672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang