Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barn-Yard

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tanya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir The Barn-Yard
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jonathan T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan T

Lekker gewees op die werk trip.

Ja, dit was baie lekker vir die 2 aande.

Madeleine O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine O

As jy 'n regte plaasgevoel wil ervaar, is dit beslis die plek vir jou.

Ons is 'n gesin wat in die buiteland bly en in Suid-Afrika kom kuier elke Junie/Julie. Ons toer altyd deur SA en bly elke keer op 'n ander dorp. Darling is pragtig, die mense is vriendelik en met ons aankoms het ons dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik gebly. My tweeling tieners kon die perde gaan voer.

Micke M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Micke M

Heerlik, maar kort hier en daar ietsie ekstra.

Daar is so een of twee goed wat hulle op kan verbeter. Byvoorbeeld, daar was nêrens 'n vullisdrom in die kombuis of in die badkamer nie. Ek sou ook voorstel om 'n mikrogolf daar te sit en dalk ook 'n sak hout vir die kagel binne. Ekstra handdoeke sou ook goed wees.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 2, Red Garage Door, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8060fd16eb136ed7706dd4827f02d0b12658d7788c82f78708266cb1c61c263c7d19664850e44aa8b3f8af967b459d24b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Buitekant street Red Garage Door 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.373887391983 18.376081859672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang