Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barnard's Barnyard

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir The Barnard's Barnyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rolene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene B

Rustige atmosfeer.

Heerlike naweek gehad, rustige atmosfeer, genoeg om kinders besig te hou. Ons sal definitief weer draai maak! Bernice was baie behulpsaam!

Cindie A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A

Wonderlike wegbreek!

The accommodation is ingerig vir winter en somer met 'n swembad, privaat KolKol-warmbadens en vuurherde. Ons huisie, The Barn Owl, was baie netjies, skoon, ruim en baie gemaklik. Die eienaars en personeel is baie behulpsaam en gasvry. Ons sal graag weer gaan. 'n Ware juweel van 'n plek!

Tom H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom H

Peaceful and friendly place.

The host was very friendly and accommodating on our request for an early rise and go. The place was clean and fully equipped to make your stay pleasant. Although no Wi-Fi, we could relax and be off electronic equipment. Good place to rest for a weekend.

Nazli K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nazli K

Great place to go. Relaxing. Had an awesome time. Will be better in summer.

Had an awesome time. We will definitely go back anytime. Just the weather didn't play. Recommended to family and friends.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carly V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V

Peaceful location.

We enjoyed the location so much. We will definitely be booking soon again!

Jaz B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaz B

Picturesque, relaxing and liberating.

Such a beautiful location with a wonderful warm welcome. We will definitely be staying again. Loved the hot tub, the BBQ and the connection to nature.

Chad V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chad V

Very peaceful, quiet and relaxing.

Thanks for the great experience, Bernice was extremely welcoming, we will definitely be back.

The Barnard's Barnyard se terugvoer

Thank you for staying with us. Glad you enjoyed your stay. We would love you have you back.

The Barnard's Barnyard
Joy-marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-marie V

Gerieflik en goed ingerig.

Die glamping tent was goed ingerig met alles wat ons benodig het. Daar is genoeg vir kinders om te doen om hulself besig te hou. Warmbad was 'n absolute bonus en heerlik om in die aande te kon geniet. Lekker plaasatmosfeer. Baie dankie ons sal beslis weer bespreek.

Jean S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

A wonderful stay!

We really enjoyed it all so much and look forward to staying at the glamp tent again!

Fransie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie K

Perfekte plek vir wegbreek met kinders. Kinders het hulle gate uit geniet.

Veilige plaas-atmosfeer. Lekker dam vir kinders om in te swem met kano's en zip line. Swembad, trampoline en klimraam beskikbaar. (Word gedeel met ander gaste, maar nie probleem) Privaat warmbad en vuurput vir elke huis.

Samantha D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Cottages are beautiful, clean and has even you need. Facilities are amazing and owner so friendly and helpful.

Would recommended to singles and parents.

Abigail B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail B

Fantasties, opwindend en lekker.

Ons kuier was uit die boonste. Ons het die plek so geniet en tuis gevoel laat ons musiek bietjie te hard was, dit is 'n no music plekkie, maar dit gaan ons beslis nie weghou nie. Ons sal weer inloer. Baie dankie.

Lizwin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizwin S

'n Mini wegbreek.

The Barnard's Barnyard is 'n plek wat ek keer op keer sal aanbeveel. Elke keer wanneer ek daar kuier raak dit net beter en beter. Baie dankie aan Bernice wat altyd regstaan met 'n vriendelike glimlag.

Heidi G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Die verblyf is ruim en netjies, die beddens slaap soos 'n droom. Die plaaslewe met die perd, koeie, ganse, ens. om die huis is net wat die siel nodig gehad het. Die dam naby die huis waarin die honde kon swem was ’n groot bederf. Ons het baie lekker gekuier!

Robbie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Vriendelik en effektief.

Heerlike plaasatmosfeer met vriendelike gesin as gashere.

Roland N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland N

Really peaceful and pleasant.

I am definitely looking forward to visiting again.

Cornelia J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia J

Spacious house on a charming farm. A lot of animals and birds.

Nice place. A mirror in both bedrooms will reduce the traffic in the only bathroom. We enjoyed the stay though.

Annarie E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annarie E

Heerlik rustig!

Baie spasie, rustig en stil. Hou van die diere. Kan dalk net 'n braaibak in die kombuis aanskaf.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbaaafd6cbb650aa91c8c744e75135d5bb276b6b12d8f4c92e0ce052e90d9c8e04eae11aff2f3ad439864e47ef5a2aaace9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm 23 Groenerivier Estate Klein Dassenburg Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566112648782 18.596601703248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang