Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barnard's Barnyard

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite om te ervaar.

Verblyf by The Barnard's Barnyard bestaan uit 3 kothuise en 'n glamping-tent. Die kothuise kan 4 mense akkommodeer. Elke kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Albei kothuise het 'n TV met volledige DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die Glamping Tent het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank. Dit beskik oor 'n badkamer met 'n buitestort. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas asook 'n buitebraai-area met tafels en stoele. Die Glamping Tent het ook 'n Kolkol Warmbad.

Die eiendom bied doendinge soos swem, kanovaart en visvang by die dam; diere troetel; plaaswandelings deur die fynbos, en ritslyn.

The Barnard's Barnyard is 30 minute vanaf die middedorp geleë, waar daar winkels, supermarkte en 'n paar restaurante is. Die eiendom is ook 'n uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir The Barnard's Barnyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barnard's Barnyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbaaafd6cbb650aa91c8c744e75135d5bb276b6b12d8f4c92e0ce052e90d9c8e04eae11aff2f3ad439864e47ef5a2aaace9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm 23 Groenerivier Estate Klein Dassenburg Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566112648782 18.596601703248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang