Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baruch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wapadrand-pad 775, Eenheid 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Baruch is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks op die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Die huis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, vriende of familie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers met 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafelo, braaigeriewe, 'n tuin en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die huis is naby verskeie plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hugo Amos V
5.0
Netjies en skoon, lekker plek om te bly. Heerlik gebly, soos gewoonlik.
Sep 2024
Mari V
Saam met vriende
5.0
Heerlik, gemaklik. Ons het heerlik gebly. Veilig, sentraal en baie goeie waarde vir geld. Perfek vir 4 mense. The host was great to work with and very...
Sien meer
Aug 2024
Hugo Amos V
5.0
Stil en rustige omgewing. Baie lekker gebly, reeds geboek om weer te gaan.
Aug 2024
Esmé J
Gesin met tieners
5.0
Rustige, stylvolle en veilige verblyf terwyl ons vir familie gaan kuier het. Ons het heerlik gebly. Ons het baie van die moderne styl gehou. Die plek ...
Sien meer
Jun 2024
Marlise W
Gesin met klein kinders
5.0
Extremely neat. Beautiful place. Awesome place and very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Joani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Wapadrand-pad 775, Eenheid 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
  • Gaste dink The Baruch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wapadrand-pad 775, Eenheid 53 Marulani Lodge, Wapadrand, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb495e58ec6a46cecd20bc32e0db556c7b56d472e254e9b87f618de3f6852492e291b888102e6edd1c1a563a2ce30cf3209b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 775 Wapadrand Road Unit 53 Marulani Lodge 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773805338494 28.329997364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang