The Bay 202 Seaview Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marthinus K - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Kaapstad is vir seker goed ingerig vir toerisme.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie Marthinus! Hoop julle kom kuier gou weer
Nico P - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie Nico! Hoop julle kan gou weer kom
Arnecia P - Jun 2024
Algehele gradering
I'll do it again we had the best time.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thank you so much for the feedback!
Khanya M - Jun 2024
Algehele gradering
Best sea view apartment.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thank you so much for the visit!
Khanya M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect sea view apartment.
Genieva A - Apr 2024
Algehele gradering
Money well spent, safety first.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thanks Genieva! Hope to see you back soon!
Yolandie T - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thanks Yolandie!
Samantha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptional service and comfort with breathtaking views.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thank you for choosing to stay with us! We appreciate the feedback!
Newton W - Apr 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie dankie Newton!
Yolande A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Dis baie stil en rustig. Ek en my man het die kuier baie geniet.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie vir die besoek, Yolande!
Benjamin Allen L - Aug 2024
Algehele gradering
Suitable for a couple or single traveller.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thanks for the feedback; however, do let hosts know if there is any issue during your stay for us to address it immediately.
Leon B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie.
Mariska H - Des 2023
Algehele gradering
Gorgeous view.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie dankie Mariska!
Annette B - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie vir julle besoek Annette! Hoop julle kan gou weer kom.
Matthew O - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent!
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thank you for the feedback Matthew. Hope to see you back soon.
Petro S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie Petro.
Stephen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing views, clean and astechicslly pleasing, comfortable stay.
Jonathan S - Feb 2023
Algehele gradering
The stay at The Bay was excellent.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Thanks so much for the feedback, Jonathan.
Johann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Het dit bestuur aan die woonstelblok bestuur.
Eduard M - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Eduard.
Gert V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie geniet, baie om te doen.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Nic B - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë, baie veilig, mooi skoon en vinnige diens van gasvrou. Paar klein dingetjies kort onderhoud, herstelwerk.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie Nic. Waardeer die terugvoering.
Marie K - Jul 2023
Algehele gradering
Die uitsig was baie mooi. Die bed kort 'n nuwe matras en die bank was nie soos op die foto nie. Daar moet ook net gesê word dat as daar loadshedding is werk die lift en wifi nie. My ma van 79 ry saam met my en dis nie geskik vir ouer mense nie.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Marie. Ons beplan om in die somer nuwe photos te neem.
Lindsay A - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is fantasties en die view was amazing.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet!
Julia L - Sep 2022
Algehele gradering
Open uitsig op die strand, skoon en nice.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Julia. Hoop om julle gou weer te sien.
Dewald V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Jan H - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
The Bay 202 Seaview Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jan. Ongelukkig vir die trappe van die parkeer plek af. Daar is parkering voor ook wat die trappe vermy, maar dit is ongelukkig nie binne die kompleks nie. Jammer oor die TV kanale, dis reeds hoekom ek noem dat daar net Netflix is sodat gaste nie teleurgesteld is nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang