Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay 202 Seaview Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Emil M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very relaxing. It was relaxing and perfect for a little getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thanks Emil, hope to see you back soon!

Thinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier! Kaapstad is vir seker goed ingerig vir toerisme. Lekker gebly! Woonstel het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Naby wonderlike eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie Marthinus! Hoop julle kom kuier gou weer

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf. Heerlike verblyf in 'n baie stil omgewing. Veilige parkering vir motor gee baie gemoedsrus. Woonstel is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Dankie Nico! Hoop julle kan gou weer kom

Arno G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Die netheid was indrukwekkend. Parkering was problematies met geen gewaarborgde veilige staanplek meer beskikbaar wanneer jy laat saans terugkeer. Handewasbak in die badkamer was teleurstellend, beknopte, pateties klein, en is iets wat in 'n gaste-WC hoort en nie as hoofwasbak in 'n volwaardige badkamer nie. Eienaars moet ook 'n dakwaaier oorweeg om die geweldige weste-son se hitte te beveg voor slapenstyd. Eenheid was ongemaklik warm in die namiddag en vroeg-aand. Die trappe tussen die parkeerarea en die voordeur is onveilig, steil en 'n uitdaging om met reisbagasie daar op of af te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you for the feedback.

Arnecia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

I'll do it again we had the best time. It was amazing. We loved everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you so much for the feedback!

Khomotso M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Best sea view apartment. Beautiful proper sea view apartment, safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thank you so much for the visit!

Khomotso M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Perfect sea view apartment. Perfect sea view apartment, clean and safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genieva A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Money well spent, safety first. Het baie lekker gebly by ons snoesige woonstel. Ons het die branders elke dag gehoor en daar was nie baie geraas vanaf die motors op die hoofweg nie. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thanks Genieva! Hope to see you back soon!

Yolandie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyable and peaceful. We enjoyed it so much. The location is perfect. The view is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
The Bay 202 Seaview Apartment
Thanks Yolandie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg, The Bay Eenheid 202, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA094c565b190fa0f60c0d24a449a1965916a2dd6444f6669438cc7d98a7ed7afe62d1c4280c3274b2cbd35442d21bde7568b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Coral Road Unit 202 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812145619769 18.471556329222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang