The Bay 2
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation beach-weg 96, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 761R2 485 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Bay 2 is in 'n strandfrontkompleks net 500 m vanaf die hoofstrand en stapafstand vanaf die getypoel geleë. Dit spog met see-uitsigte, gemeenskaplike braai-areas en 'n verhitte swembad. Die ligging na aan winkels en ander geriewe verseker gerief en ontspanning gaste.
The Bay 2 is 'n duplekswoonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied en oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Al die slaapkamers is op die tweede verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n balkon met 'n uitsig oor die see en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Al 3 slaapkamers het plafonwaaiers. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak op die grondverdieping.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, AEG-gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na die eetarea wat na die sitarea lei, waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix is. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die skuifdeure van die leefarea lei na die stoep en spog met 'n ononderbroke see-uitsig en 'n buitesitplek.
Die woonstel het 'n omsetter wat die TV, WiFi en 1 lamp tydens kragonderbrekings aan die gang hou.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike verhitte swembad, braai-area en direkte toegang tot die strand. Daar word 2 aangewese oop parkeerplekke voorsien, asook onbeperkte gasteparkeerplek agter 'n outomatiese hek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Compensation beach-weg 96, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation beach-weg 96, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal