The Bay A101
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell Road 1, The Bay A101, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bay A101 is ideaal tussen die woelige middestad en die rustige Weskus geleë. Bloubergstrand bied aan gaste die ideale vakansiehuis vanwaar die Moederstad verken kan word.
Die woonstel is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is gratis WiFi.
Die woonstel se balkon spog met 'n Weber-braai en 'n etenstafel met 4 stoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 775
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Shell Road 1, The Bay A101, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bay A101 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell Road 1, The Bay A101, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang